Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 40

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Mooiste uitsig, baie netjies, sal beslis aanbeveel. Verblyf was heerlik, mooiste uitsig, wit linne soos wat ek dit verkies, baie netjies, veilige parkering. Die enigste negatiewe punt as ek iets moes noem was die vrieskas wat se laaie gebreek is en uitval as jy die deur oopmaak, maar sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 40
Goeie dag, Rita, Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer die terugvoer. Ons is so jammer vir enige ongerief wat deur die vrieskas veroorsaak word, ons sal seker maak dat dit vir die volgende gaste opgepas word. Ons sien daarna uit om jou binnekort weer te huisves. Vriendelike groete, Dayle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 105

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 621
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 621
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d99a66c3d755f4112b365068e073652104e8d0b44a81f42c383013ce2061d97c5370935fe76e87f777ddf81e051662ed2df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 621 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514186850735 31.230900058987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang