Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove Seaside Home from Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Chakas Cove Seaside Home from Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nicky B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Uitstekende diens en pragtige verblyf.

Baie netjies, goed toegeruste huis met 'n pragtige see-uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel.

Helene K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Baie dankie vir alles, dit was heerlik.

Baie oulike woonstel, goeie ligging en veilig. Baie dankie vir alles.

Karen L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Waarde vir geld.

Ontspanne, veilig, pragtige uitsig.

Lamont Landbouchemies L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lamont Landbouchemies L

Heerlik gewees! Gasvrou Jenny is baie hulpvaardig en vriendelik. Sy kry 5 sterre.

Lekker gebly. Ek is in 'n rolstoel en het bietjie gesukkel in die woonstel. Die hele kompleks is ongelukkig baie rolstoelonvriendelik, baie trappe en geen ramps nie. Sal wonderlik wees as daar ook rolstoeltoegang tot die pragtige strand kan wees!

Madelein B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein B

Die see was mooi. Die weer was lekker.

Die plek is op 'n lekker plek geleë en beskik oor die nodige. Met die bespreking is daar gesê daar sal skoonmaakdienste x3 keer wees vir die tydperk van ons verblyf. Dit was ongelukkig onwaar en die skoonmaakdame was slegs 1 keer daar. 'n Duimeldroër is regtig nodig vir die plek aangesien die wasgoed wat gewas word met die wasmasjien te lank vat om droog te word met die weer. Dit beteken mens moet jou wasgoed in vat om gewas te word en raak nogal duur vir 6 mense. Die mense bo ons het vreeslik geraas en die meubels erg deur die nag geskuif. Dit was ook nie lekker as die mense bo ons rook en dit trek in ons eenheid in nie, en as hulle van hul stoep skud onder na ons toe. Die elektrisiteit, as jy 'n skakelaar aansit of die waaier stel, was skrikwekkend. Mens sukkel om die lig aan te skakel of alles glitz. Verder was dit lekker en gemaklik met twee ouer mense en 2 klein kindertjies. Ons was ook nie in kennis gestel waar die swembad was nie en hoe ons toegang daartoe kon kry nie. Sou lekker gewees het om dit met die kinders te kon gebruik.

Theo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Awesome vakansie.

Baie lekker vakansie, wou hom verleng vir nog 2 nagte, maar ongelukkig was daar nie plek nie.

Sarita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita V

Haal asb. af dat daar 'n tuimeldroër is.

Want daar is nie een nie en dit het baie dinge ongemaklik gemaak omdat ons baie mense is wat swem al die handoeke was elkedag nat! Dit was regtig sleg, want dit was een van die goed wat ons versoek het.

Gene W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gene W

We had a fabulous time.

Our stay was awesome. Had 4 senior citizens with us and found the steps hard to climb with them. But the view is fantastic. The unit is very comfortable and clean and has everything we need. We definitely will go back there again.

Clive R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Clive R

We were 5 adults attending a wedding.

We will not book this unit again because of the poor maintenance and if the one of two showers is not working. Poor maintenance. We were locked in the first day. Front door did not open, so we left it open and used the security gate only. The bathroom/toilet door does not close, so could not lock. The bathroom shower in the en-suite cannot be used! We were 5 adults. All lights did not work, so dim. Kitchen plug is faulty. Large cockroaches. Jenny, a pleasant person, was told about the above.

Chakas Cove Seaside Home from Home se terugvoer

Both showers work perfectly. The door lock is also just fine. Unfortunately, 2 bulbs had blown but have now been replaced. The bathroom door is lacking a key, apologies for that.
There are absolutely no cockroaches, possibly 1 flying in but definitely none in the apartment.

Chakas Cove Seaside Home from Home
Sharona N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharona N

Beautiful place.

Will definitely be going back. Really enjoyed our stay.

Charmiane V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmiane V

Die eienaar het ons persoonlik kom verwelkom, verblyf is sentraal geleë.

Daar is ongelukkig 3 stelle trappe, bietjie gesukkel aangesien my moeder met 'n kierie loop. Die paadjie af strand toe is baie steil, miskien moet daar 'n reling geplaas word. Bekostigbaar en sentraal geleë.

Helene K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Fantastiese ligging, baie goed ingerigte woonstel met alles wat nodig is, baie gerieflik en mooi.

Ligging is perfek, baie gerieflike en mooi woonstel met als wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs. Sal woonstel beslis aanbeveel en sal self weer soontoe gaan.

Melissa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Incredible.

Our visit to Ballito was absolutely amazing. The apartment is clean and had everything you need to have an unforgettable holiday! The sea view is breathtaking and its absolutely safe for the kids to play on the grass in front of you. I loved it! 5/5!

Stephanus P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus P

Die beste vakansie ooit.

Aan Nerina en Jenny baie dankie vir als vir 9 dae geen probleme baie dankie vir als ons sal definitief weer deur julle bespreek nogmaals baie dankie. Maree Familie.

Marlene K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene K

Pragtige uitsig met heerlike strand daar naby.

Ons het heerlik daar gekuier. Als wat jy nodig het was daar. Hulle kan dalk net 'n tuimeldroër kry.

Marius M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Enjoyed our stay.

Thank you very much.

Aneske V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

Perfect location, great hostess and very well maintained house!

Very clean and comfy, close to the beach with a spectacular view and a lovely, accommodating hostess. Thank you, Jenny!

Magda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Was in Ballito vir 10 dae saam met kinders en kleinkinders.

En het vakansie met 2 dae verleng na kinders en kleinkinders terug huis toe is. Ons het op kort kennisgewing plek gesoek en by Chakas Cove nr 6 gekry. Ongelukkig sterk winde gewaai, was nie op die strand nie, maar het lekker ontspan.

Jenny V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Baie lekker woonstel, gerieflik en perfek geleë!

Ons het vreeslik baie lekker gebly, perfek geleë met die mooiste uitsig van die see, lekker loopafstand van die strand, die huis het alles wat jy benodig. Daar was net 1 ding kort, 'n tuimeldroër, die webtuiste sê daar is een, maar daar is nie het dit gemis. Sal enige tyd weer hier bespreek.

Michelle L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Dit was absolute bliss.

Die uitsig is fantasies. Skoon en veilig. Jenny was baie oulik en het altyd my vrae beantwoord.

Pierre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

On the beach. Neat and clean accommodation. Friendly host.

See stars.

Lindie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Ideaal vir kinders!

Wonderlike plek met pragtige uitsig! Jenny het ons so vriendelik gehelp! Kan dalk net iewers noem dat daar nie 'n hysbak is nie en heelwat trappe, ons het 'n bejaarde gehad wat moeilik loop wat dinge effens moeiliker gemaak het.

J.p. L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
J.p. L

Kuier was kort, weer het nie saamgespeel nie.

Hoofslaapkamer het skuifdeur na buite maar geen veiligheidshek/deur nie. Kan nie snags of selfs bedags oop los nie, dit is in 'n stegie en uit die oog, bietjie onveilig. 'n Tuimeldroër in die eenheid sal 'n bonus wees, met 'n week van reën het niks droog geword nie. Wasmasjien moet gediens of vervang word. Verder baie aangenaam. Dankie.

Colleen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M

Wonderful view punctuated by dolphins and whales.

This flat has a stunning view and would be a perfect place to visit for a family with young children as the tidal pools below are spectacular and safe for children to swim in. I would, however, never go to a place like this in season as it's very busy. It was disappointing for us to have the neighbour's smoke blowing into our apartment.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA034a04200c6968ada1350787671a3c3789821833e86958d4e90d8280a70be7db4a5389fa4faba8833bf0656d9d9258292cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514471695011 31.230899620867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang