Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove Seaside Home from Home

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nicky B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekende diens en pragtige verblyf. Baie netjies, goed toegeruste huis met 'n pragtige see-uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie dankie vir alles, dit was heerlik. Baie oulike woonstel, goeie ligging en veilig. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Waarde vir geld. Ontspanne, veilig, pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lamont Landbouchemies L
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Heerlik gewees! Gasvrou Jenny is baie hulpvaardig en vriendelik. Sy kry 5 sterre. Lekker gebly. Ek is in 'n rolstoel en het bietjie gesukkel in die woonstel. Die hele kompleks is ongelukkig baie rolstoelonvriendelik, baie trappe en geen ramps nie. Sal wonderlik wees as daar ook rolstoeltoegang tot die pragtige strand kan wees!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madelein B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Die see was mooi. Die weer was lekker. Die plek is op 'n lekker plek geleë en beskik oor die nodige. Met die bespreking is daar gesê daar sal skoonmaakdienste x3 keer wees vir die tydperk van ons verblyf. Dit was ongelukkig onwaar en die skoonmaakdame was slegs 1 keer daar. 'n Duimeldroër is regtig nodig vir die plek aangesien die wasgoed wat gewas word met die wasmasjien te lank vat om droog te word met die weer. Dit beteken mens moet jou wasgoed in vat om gewas te word en raak nogal duur vir 6 mense. Die mense bo ons het vreeslik geraas en die meubels erg deur die nag geskuif. Dit was ook nie lekker as die mense bo ons rook en dit trek in ons eenheid in nie, en as hulle van hul stoep skud onder na ons toe. Die elektrisiteit, as jy 'n skakelaar aansit of die waaier stel, was skrikwekkend. Mens sukkel om die lig aan te skakel of alles glitz. Verder was dit lekker en gemaklik met twee ouer mense en 2 klein kindertjies. Ons was ook nie in kennis gestel waar die swembad was nie en hoe ons toegang daartoe kon kry nie. Sou lekker gewees het om dit met die kinders te kon gebruik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Awesome vakansie. Baie lekker vakansie, wou hom verleng vir nog 2 nagte, maar ongelukkig was daar nie plek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Haal asb. af dat daar 'n tuimeldroër is. Want daar is nie een nie en dit het baie dinge ongemaklik gemaak omdat ons baie mense is wat swem al die handoeke was elkedag nat! Dit was regtig sleg, want dit was een van die goed wat ons versoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gene W
Kort verblyf
4.2
Des 2023

We had a fabulous time. Our stay was awesome. Had 4 senior citizens with us and found the steps hard to climb with them. But the view is fantastic. The unit is very comfortable and clean and has everything we need. We definitely will go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Clive R
Kort verblyf
3.4
Aug 2023

We were 5 adults attending a wedding. We will not book this unit again because of the poor maintenance and if the one of two showers is not working. Poor maintenance. We were locked in the first day. Front door did not open, so we left it open and used the security gate only. The bathroom/toilet door does not close, so could not lock. The bathroom shower in the en-suite cannot be used! We were 5 adults. All lights did not work, so dim. Kitchen plug is faulty. Large cockroaches. Jenny, a pleasant person, was told about the above.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Jenny
Chakas Cove Seaside Home from Home
Both showers work perfectly. The door lock is also just fine. Unfortunately, 2 bulbs had blown but have now been replaced. The bathroom door is lacking a key, apologies for that. There are absolutely no cockroaches, possibly 1 flying in but definitely none in the apartment.

Sharona N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful place. Will definitely be going back. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA034a04200c6968ada1350787671a3c3789821833e86958d4e90d8280a70be7db4a5389fa4faba8833bf0656d9d9258292cd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514471695011 31.230899620867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang