Chakas Cove Seaside Home from Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chakas Cove Seaside Home from Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Shaka's Rock geleë en kyk uit oor die strand en getypoel.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n groot grasarea en direkte toegang tot die strand. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, waarvan 1 en suite is. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met see-uitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae. Die woonstel word 3 keer per week skoongemaak en badhanddoeke word voorsien, gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea lei na 'n patio en grasperk van waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak. Die kompleks is 4,5 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en 3,6 km vanaf Ballito Junction Regional Mall geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove Seaside Home from Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang