Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Rock Chalet 59

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Rock Chalet 59 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito en is net 600 m vanaf Thompson's Bay se strand. Dit is ook naby Salt Rock en Perissabaai se strande en die ideale plek vir 'n gesin of vriende se wegbreek aan die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is lugversorging en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank wat in 'n dubbelslaapbank vir kinders omskep kan word. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, braai-area, putt-putt-, tennis- en muurbalbaan, asook 'n speelarea vir kinders, reuse-skaak en veilige onderdakparkeerplek insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Kusrylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA855f749e9b1124dbdf9b76cb507cecfdd56b26da46691538a8f8f1d8f05be61005856e7e8b0435d735ed7eae9478f86fe113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 4) 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516602639652 31.228450052779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang