Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Rock Chalets 31

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 693 R1 524 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Rock Chalets 31 bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne in 'n selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks in Shaka's Rock. Die woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig en maklike toegang tot ongerepte strande en is daarom ideaal vir 'n vakansie by die see.

Die woonstel is op die eerste verdieping word met trappe bereik, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die balkon is daar 'n pragtige see-uitsig en braaigeriewe. Die kompleks bied 'n verskeidenheid gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, kinderswembad, tennisbaan, kinderspeelarea, muurbalbaan en 'n wasgoeddiens.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek en oop besoekersparkeerplek. Die strand is oorkant die kompleks geleë. Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang en dolfyn- en walviskykbootritte in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 110

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 693
R1 693 R1 524
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 693
R1 693 R1 524
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53267d14c6525a1ab631b27133b70081805785b6a65c7f108f056ee76664c92e8a274034f4f0b1c8e29440a9653a8a024f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 693 nouVanaf R1 524 per nag (plek vir 4) 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.517114643554 31.228605620901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang