Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Rock Chalets 37

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 461 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Rock Chalets 37 is 'n selfsorgeenheid in 'n gesinsvriendelike kompleks in Shaka's Rock en bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne. Die eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en maklike toegang tot ongerepte strande en is ideaal vir 'n vakansie by die see.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe. Die kompleks bied 'n rits gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, kinderswembad, tennisbaan, kinderspeelarea, muurbalbaan en 'n wasgoeddiens.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek en oop besoekersparkeerplek. Die strand is net oorkant die kompleks geleë. Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang en dolfyn- en walviskykbootritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 110

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 461
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 461
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe087a372dbecb9f9c3851853d5d492faa208b23dde7aec3fd1f0d691e382d5e08950d16c25c66e9a78d98299b08747646d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 461 per nag (plek vir 4) 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.517189334127 31.22877191786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang