Chaka's Rock Chalets 9
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusrylaan 68, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chaka's Rock Chalets 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus aangesien die kompleks 'n uitnodigende swembad het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié leefarea lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die oord se geriewe, insluitend putt-putt, 'n swembad, 'n reuse-skaakbord en 'n kinderspeelarea. Die verblyf is 5 minute se ry vanaf die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kusrylaan 68, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusrylaan 68, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang