Larola Terraces
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jane & Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 231
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Melissa D - Jun 2024
Algehele gradering
Goed dankie.
Cornelia S - Sep 2023
Algehele gradering
Clarens is 'n pragtige plek.
Larola Terraces se terugvoer
Dear Cornelia. Thank you for booking with us and staying at number 38, and we are so glad that you enjoyed your time in Clarens - we are very blessed to live in such a beautiful part of SA, and love sharing it with our visitors.
Note is taken of your suggestion to change the name of our unit, but I would like to point out the following for anyone who might read this review. We always send out messages to guests with a location pin of where to collect the keys and where the unit is located - these are easy to follow, and then the guests have direct contact with me. Your booking confirmation came through very late, after numerous extentions, and you had not yet read any of the messages I had sent you minutes before. From what I could gather when you called me, you were already at the unit . It was just unfortunate, that in the haste of a last minute booking, you missed all of the information that was sent to you, which would have averted you "running around in circles", and you would have had my number to call me again for assistance, which I gladly would have given.
That said, I so glad that we have friendly locals who were able to point you in the right direction, and that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you back in Clarens some time in the future. Best wishes Jane
Luzaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en pragtige verblyf.
Riaan M - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut amazing.
André D - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Lees meerRowen V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, goed toegerus en vriendelike eienaar.
Rosa H - Jul 2024
Algehele gradering
Sal nooit weer soontoe gaan nie!
Dalinda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Rika H - Aug 2022
Algehele gradering
Nice and cosy.
Janine M - Jun 2022
Algehele gradering
A lovely comfortable stay, this unit is geared for the cold weather, and very neat and tidy.
Samuel S - Des 2022
Algehele gradering
Just what I asked for.
Gina C - Sep 2021
Algehele gradering
Great place.
Dienie (gloudina) K - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome
Pieter J - Apr 2021
Algehele gradering
Cranford Chalets is the perfect accommodation. Clean, Cosy and Affordable.
Liezl V - Okt 2021
Algehele gradering
Dis 'n interessante dorpie. Was baie rustig.
Sophy T - Sep 2021
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Zelna F - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf vir 'n ontspanne naweek weg.
Wessel W - Des 2021
Algehele gradering
Not nice.
Leon K - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer en baie besienswaardighede.
Erna V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon en netjies. Gerieflik genoeg vir 'n lang naweek se oorbly.
Sheena D - Aug 2019
Algehele gradering
All you need for a short and active Clarens stay.
Lees meerVivian D - Feb 2019
Algehele gradering
Perfect getaway.
Anel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Overall value for money.
Fred K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en goed geleë eenheid. Bied 'n stil en rustige atmosfeer.
Ilze D - Des 2017
Algehele gradering
Die chalet was baie netjies en skoon, en ons het dadelik tuis gevoel.
Lees meerLiezel M - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Christel C - Jun 2017
Algehele gradering
As daar 6 sterre was om te gee, dan het ek.
Andre En Riana V - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en als wat nodig was! 'n Mens kan gaan stap in die omgewing of net daar rondloop in Clarens in die strate.
Albert S - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent, enjoyed every second, didn't feel unsafe, place is very private. Will make use of them again.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend, het elke sekonde geniet, nooit onveilig gevoel nie, plek is baie privaat. Sal weer van hulle gebruik maak.
Die huis is baie goed toegerus met amper alles, siende dat dit 'n selfsorg-eenheid was het ons omtrent ons hele kombuis saamgeneem, net om daar aan te kom en agter te kom dat alles wat jy moontlik nodig kan kry in die kaste is. Ons was baie beïndruk daarmee. Vriendelike wagte wat die eenhede en motors oppas. Die uitleg van die chalets en dekor was ver bo my verwagtinge en ek was baie beïndruk. Ons het 'n goeie tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lize-mari D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik tuis gevoel.
Bryan B - Sep 2017
Algehele gradering
Neat and comfortable but not in the best part of Clarens.
Ray B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker plekkie om the bly, met oulike afgesonderde braai-area. Skoon, netjies, met meer as genoeg akkommodasie.
Lees meerTheresa F - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en stil, als wat jy benodig is in die chalet, skoon en netjies, pragtige dekor!
Antonie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Gasvry, netjies.
Nicolene P - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
Robby T - Aug 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese verblyf en alles wat jy nodig het is in die chalet te vinde. Geen ekstras nodig om ingepak te word nie.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Marianne F - Nov 2015
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable stay.
Gail L - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik, rustig en gerieflik.
Lees meerS M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Elize B - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Mariska P - Apr 2015
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Mari P - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en bietjie uit die middedorp wat baie lekker was. Rustig en stil. Seker 2 min se ry tot middedorp.
Christa J - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker.
Lewis V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustig.
Henk V - Jun 2015
Algehele gradering
Pragtige goed toegeruste chalets in 'n pragtige omgewing.
Erika D - Jun 2015
Algehele gradering
Die eenhede is goed geleë. Die eenheid is net groot genoeg gewees om in ons behoeftes te voldoen.
Leon P - Jan 2015
Algehele gradering
Baie netjies, maar dis baie klein en beknop.
Wentzel D - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Irmarie B - Nov 2015
Algehele gradering
Ek was nie in my noppies nie.
Joyce P - Des 2014
Algehele gradering
Ons was werklik beïndruk met Cranford Chalets.
Charmaine P - Nov 2014
Algehele gradering
Stil, rustige naweek - net wat ons gesoek het.
Japie K - Sep 2014
Algehele gradering
Goed ingerig, ruimte, voorsorg vir koue en warm dae. Baie gemaklik.
Chantelle M - Jul 2014
Algehele gradering
Amazing :)
Dawn C - Feb 2014
Algehele gradering
Really enjoyed our stay
John S - Feb 2014
Algehele gradering
Close to Town
Marina K - Sep 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Karen P - Jun 2014
Algehele gradering
Pleasant!
Barrett S - Apr 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie, baie netjies met alles wat jy nodig het.
Jan E - Apr 2014
Algehele gradering
Lovely place
Reinette M - Apr 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies - a home away from home.
Benita J - Des 2013
Algehele gradering
We had a very pleasant stay and will definitely go back again.
Louis P - Nov 2013
Algehele gradering
Flippen lekker. Ek gaan definitief weer soontoe!
Lize E - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlike naweek in pragtige huisie
Lees meerFanie V - Apr 2013
Algehele gradering
Uitstekend
Christa S - Apr 2013
Algehele gradering
Baie Lekker gebly, dankie.
Jacobus S - Apr 2013
Algehele gradering
Gerieflik, gesellig, kompak en goed toegerus.
Jan V - Apr 2013
Algehele gradering
'n Huislike atmosfeer in 'n stil woonbuurt met alles wat jy verlang om 'n aangename tydjie
Rhyno K - Sep 2013
Algehele gradering
Very nice and relaxed stay.
Ben R - Sep 2013
Algehele gradering
Heeltemal aanvaarbaar - goeie waarde vir geld en goed genoeg ingerig.
Sanet V - Jul 2013
Algehele gradering
Baie netjies en gesellige verblyf.
Francis V - Sep 2012
Algehele gradering
It was a great stay will book again
Cobus B - Jun 2012
Algehele gradering
Lekker!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 15 Cranford Inn Hotel, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang