Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larola Terraces

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Cranford Inn Hotel, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Larola Terraces bied 2 chalets in die Larola Terraces-kompleks. Dit is ateljee-woonstelle in privaat besit in 'n veilige deel van die woonbuurt Larola sowat 2 km van Clarens se middedorp af.

Elke chalet het 'n klein, toegeruste kombuisie met 'n yskas (chalet 38 het net 'n yskassie) mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n tweeplaatstoof en alle breekware en eetgerei. 'n Matras kan as slaapplek vir 'n kind bygevoeg word en daar is 'n stel slaapbanke in die tweede woonstel.

Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Alle handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die klein, ommuurde binnehof met braaigeriewe maak dit moontlik om buite in die son te sit, te ontspan en die uitsig op die Horebberg te geniet.

Daar is 'n TV, maar nie DStv in Chalet 15 nie en slegs beperkte DStv in Chalet 38.

Minimumverblyftydperk van 2 nagte oor naweke, 3 nagte oor langnaweke en 4 nagte gedurende Paasnaweek is van toepassing op besprekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Melissa D
Gesin met klein kinders
5.0
Goed dankie. Baie dankie. Ons het 'n goeie naweek gehad.
Jun 2024
Cornelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Clarens is 'n pragtige plek. Ons het in sirkels gery om Cranford Chalets te soek en met die hulp van 'n vriendelike dame uit te vind dat die naam vera...
Sien meer
Sep 2023
Luzaan C
Saam met vriende
5.0
Fantastiese ligging en pragtige verblyf. Wat 'n wonderlike ondervinding. Sal vir seker weer kom kuier!
Apr 2023
Riaan M
Saam met lewensmaat
4.8
Absoluut amazing. Awesome plekkie met meer as genoeg wat nodig is vir 'n lekker verblyf.
Jun 2024
André D
4.6
Relaxing and peaceful. We recently stayed at Larola Terraces and it exceeded all our expectations! The unit was beautifully decorated, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jane & Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 231

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Eenheid 15 Cranford Inn Hotel, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Larola Terraces het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Cranford Inn Hotel, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NTcwYzg0LThjYTUtNDI3Yy04ZTcxLTlmNWYxN2UyNGRkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Unit 15 Cranford Inn Hotel Larola Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.51847777651 28.428293466568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang