Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Mitton

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 12, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chalet Mitton is 'n bekoorlike selfsorg-strandhuis in Bazley Beach. Die perseel bied 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en is ongeveer 200 m van die strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens waarop 4 kinders kan slaap. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het al die nodige toebehore om kos mee te maak.

Die aangrensende leefarea lei na die onderdakstoep wat uitkyk oor die braai- en vuurputarea. Chalet Mitton is ongeveer 25 km van Hibberdene af, wat 'n paar winkels en restaurante het. Die perseel is ook net 50 km van Port Shepstone af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Corrie G
Gesin met tieners
5.0
As jy wil wegbreek van die stad se geraas, is Chalet Mitton die plek om te gaan. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Cynthia V
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig, stil, idillies. Perfekte wegbreek na 'n besige jaar. Dit was 'n baie lekker vakansie. Beste see-uitsig denkbaar! Goeie diens. Kwaliteit toerus...
Sien meer
Des 2023
Yolande W
Saam met vriende
4.6
Interessant, baie mooi in die natuur. Daar is die wêreld se kleinste bokkie te sien in die tuin en ander vele voëls en bokke ens., pragtig. Dit is 'n ...
Sien meer
Aug 2023
Michelle M
Saam met vriende
4.6
Lovely Christmas and New Year. Fabulous holiday, oodles of space to enjoy. Lovely verandah with super views, our dogs also enjoyed. Our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Kevin B
Gesin met klein kinders
4.4
Absolutely awesome. Really enjoyed our stay. The place is well maintained and equipped with a generator in the event of load shedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 12, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chalet Mitton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 12, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eneB8qzUwJLhSiBNQOOssszaIBB11o99l8081hNbX28oY8h7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 12 Lagoon Drive Bazley Beach 4810 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.449863390186 30.654088937017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang