Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet Petit

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amore-mia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesomeness. Al wat ek kan sê is dit was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

No issues. Everything was well maintained. All essentials were in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome verby. Awesome. My dogtertjie het dit net so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly, sal dit definitief aanbeveel. Heerlik gebly, baie mooi skoon en netjies en goed ingerig. Ons was net vir die naweek daar maar kan dit aanbeveel vir naweek verblyf of langer. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustige atmosfeer. Dit was my seun se verjaardag wegbreek met sy maats. Die seuns het hope pret gehad. Die chalet was goed toegerus, skoon, netjies en georganiseerd. Die rustigheid van die oord was goed vir die siel. Die uitsig van die stoep was pragtig met die Touwsrivier op jou voorstoep. Ons gaan beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica-jo J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantastic! Absolutely loved our stay! It was perfect for the 5-day stay. The bathroom was super clean. We felt safe as it is in a gated area. Lovely and peaceful area. My only suggestion would be to have a UPS of some sort to keep the Wi-Fi on during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Fantastiese plekkie, baie netjies en mooi uitsig oor die rivier. Fantastiese plekkie, baie netjies en die koel oggendsonnetjie wat oor die berge loer en op die bed val, was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicki
Chalet Petit
Dankie Piet, vir die wonderlike spel wat jy agtergelaat het. Ek sien jy het dit nogals ontwerp! Ek is seker ons gaste sal dit geniet!

Saurabh M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

A calm and pleasant stay. It was good. Entered with a long load shedding but rest, it's a good place to stay with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fadlie I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantastic. Value for money. The host was very helpful and obliging. Nicki, you are a fantastic and wonderful person. I loved every moment at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier by die rivier! Ons het so lekker gebly. Ons het omtrent gehuil toe ons moes ry. Ons gaan definitief volgende Oktober weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5b748692c197d146875bdcc1a93f7a67c411fd39ad8698937a3766f168dff2b413a444342ab17114e0c5cbc6c71dec8d0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 5) 43 5 1 5 No 4 Pirates Creek Resort Off the N2 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.995894023447 22.596634677456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang