Chalet Petit
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Chalet Petit is 'n dubbelverdieping-houtchalet in die Pirates Creek Oord wat net 39 m van die Touwsrivier se oewer af is. Hierdie selfsorg-chalet is die perfekte plek om te ontspan en die hele Tuinroete te verken. Daar is ongelooflike natuurlike wonders soos 'n verskeidenheid voëlspesies hier te gewaar en paddakore wat jou saans rustig sal stem.
Die chalet het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers bo, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer op die onderste verdieping.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n TV met OpenView-kanale in die sitarea. Daar is ook 'n groot dek met braaigeriewe buite.
Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Chalet Petit het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 4 Pirates Creek Resort, Langs die N2, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang