Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalets @ Rondeberg Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Kaap-Namibië-snelweg, 22 km noord van Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R978 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chalets @ Rondeberg Resort bied pragtige selfsorgverblyf in unieke chalets en kothuise wat óf op die water óf onder 'n paar welige groen bome geleë is. Dit is net 22 km vanaf Clanwilliam en is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die stad se gewoel.

Hierdie oord bied 'n wye verskeidenheid eenhede om van te kies wat 10 chalets en 3 klipkothuise insluit. Die kapasiteit van hierdie eenhede wissel tussen 2 en 8 gaste en is almal ingerig met óf dubbel- óf enkelbeddens. Elke chalet het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Verder het elke chalet sy eie kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuise het ook 'n oond en 'n lugbraaier. Buite elke eenheid is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Sommige eenhede het ook 'n houtvuur-warmbad.

Aktiwiteite by die oord sluit kajakvaart, bootvaart en watersport in. Gaste kan ook skilderagtige staproetes by die oord geniet. Braaihout en ys is by die oordwinkel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • N7, Kaap-Namibië-snelweg, 22 km noord van Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 978
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Kaap-Namibië-snelweg, 22 km noord van Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd539d5795cc4703bc3c350f6314358cf46ce5a211d2d020bb87a980f89056b43f62996c02a7317586b964e6b32af5ffd5b6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag (plek vir 2) N7 Cape Namibia Highway 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.000471 18.77725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang