Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalky's

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seetema-kamer - geen braai of kombuisgeriewe, wel koffiehoek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n stoel en TV teen die muur. Daar is ook ’n yskassie (sonder ’n vries gedeelte) en ’n mikrogolfoond. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Hierdie kamer het nie braai- of kombuisgeriewe nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.

Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Surf-kamer met onderdak-braaigeriewe en geen kombuis
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, mikrogolfoond, lessenaar met 'n stoel en ’n TV teen die muur. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Die eenheid bied ook n onder dak braai en buite wasbak aan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.

Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Walvis Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Walvis Selfsorgwoonstel is op die boonste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié woonstel het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Openview-kanale en gaste het toegang tot binnebraaigeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.

Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528903af35e85e2314c0c912d962867ed875612e75cd018fac089ec97a56026be3b1fad6b348522ffd16a2e8df001ea330d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang