Chalky's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marijke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ferdie M - Sep 2024
Algehele gradering
Stil en gerieflike kamer.
Rene V - Mrt 2024
Algehele gradering
The perfect room with just about everything you will need. Was great!
Chalky's se terugvoer
Dankie, julle was droomgaste en het die plek so mooi en netjies gelaat. Ek waardeer dit.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Sabiegah S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic, peaceful.
Chalky's se terugvoer
Dankie, Sabiegah. Dit was lekker om jou en jou vriende te kon help. Dankie vir die ondersteuning, dit word waardeer. Julle was fantastiese gaste. Mooi dag vir julle.
Jacqueline E - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker!
Annalie B - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry.
Chalky's se terugvoer
Baie dankie, julle was great gaste. Hoop om gou weer te sien.
Salome B - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig met alles wat nodig is.
Chalky's se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning, ek waardeer dit. Julle was awesome gaste om te kon hê.
Kevin K - Des 2022
Algehele gradering
Great Location and views!
Lees meerChalky's se terugvoer
Hi Kevin, thank you for the great review.
I really try to keep everything to a standard. We working on the Wi-Fi. Trying to get fibre so hold thump. Looking forward to seeing you again.
Ruben J - Okt 2022
Algehele gradering
Loved it there, so peaceful and very clean!
Chalky's se terugvoer
Hi Ruben. Dankie vd mooi resensie waardeer.
Julle was absoluut droom gaste het plek so mooi netjies gelos dankie. Julle altyd weer welkom.
Groete Marijke.
Tony F - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Chalky's se terugvoer
Hi Tony, julle was droom gaste. Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Ek sien uit daarna om jul weer te kan ontvang.
Groete, Marijke.
Demitri B - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect for short stay.
Chalky's se terugvoer
Thanks a mill for my review appreciate it.
You guys where awesome guests.
Love to c u again.
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en akkommoderend.
Levine A - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon.
Chalky's se terugvoer
Was great om jul as gaste te kon ontvang. Hoop jul kom gou weer.
Kim S - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Ashley W - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Chalky's se terugvoer
Hi Ashley it was such a joy having you guys indeed.
Thanks for the support and leaving the room in such as good nic.
Looking forward seeing you again.
Regards Marijke.
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Chalky's se terugvoer
Hi, dankie dat jul ons gekies het. Ek sal dit opvolg vir die somer, dankie.
Groete Marijke
Kevin D - Jan 2022
Algehele gradering
A gem in Langebaan!
Lees meerChalky's se terugvoer
Hi Kevin thanks for choosing us. It was so nice having you as guest.
The selfcatering does have a toaster, induction plate and airfryer.
Only the rooms does not have that they only have microwave and small bevarage fridges.
Looking forward in having you guys back.
Regards Marijke
Daan B - Feb 2022
Algehele gradering
Nie as 'n selfsorggastehuis nie.
Chalky's se terugvoer
Liewe Ralie, dankie vir jou terugvoer.
Ons het 3 eenhede wat uitverhuur word, so mense kan besluit of hul selfsorg wil hê of nie.
Jul eenheid, Surf kamer, het geen kombuis geriewe nie maar wel 'n buite braai en wasbak. Alles wat nodig is om te braai is daar breekgoed ens.
Die Seetema kamer het geen braai geriewe of 'n kombuis nie.
Die selfsorg Walvis eenheid is ten volle selfsorg. Dit het 'n kombuis, binne braai, aparte kamer en 'n aparte badkamer.
So gaste het 'n goeie keuse om te besluit wat hulle wil hê.
Groete, Marijke.
Louise S - Jul 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie rustig en lekker.
Chalky's se terugvoer
Baie dankie dit was n plesier om jul hier te kon ontvang.
Shawn W - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely.
Graham C - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Chalky's se terugvoer
Dankie dat jul ons gekies het. Dit was lekker om jul hier te kon hê.
Paige V - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly, accommodating, great house.
Lees meerChalky's se terugvoer
It was fun having you guys here. Thank you for choosing Chalky's Place.
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Chalky's se terugvoer
Hi Roelien, dankie vir my resensie.
Ek het 3 eenhede op Chalky's Place se perseel.
Die see tema kamer staan duidelik dit net 'n kamer met koffie hoek mikrogolf en klein yskas, geen kombuis geriewe. Hierdie kamer is ideaal vir as jy uit gaan en uit eet. En net koffie wil maak.
Surf kamer het wel breekgoed en onderdak braai en wasbak om skottelgoed te was, maar geen kombuis nie. Daar is wel breekgoed.
Selfsorg eenheid bo, het 'n kombuis en is dus 'n selfsorg eenheid.
So u het 3 keuses om te besluit wat jul behoefte is.
Groete, Marijke.
Thabiet B - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Robert L - Okt 2021
Algehele gradering
Very small room with only 1 bedside table.
Chalky's se terugvoer
Baie jammer om te hoor bed was ongemaklik. Daai kamer het dubbel bed ander kamers het 'n king. Almal nuwe matrasse.
Alles word vars uit gesit by koffie hoek vir elke gas elke keer.
Maar dankie ek sal werk daaraan. Jammer vir die ongerief.
Jacques S - Des 2021
Algehele gradering
Indifferent experience!
Chalky's se terugvoer
Upon arrival, all my guests are always greeted and my aim is to make them feel welcome and comfortable on their holiday. What is better than breathing in the fresh air of the ocean with an amazing view on top of it. Unfortunately, I was only greeted by one guest and the partner remained in the car and did not acknowledge myself or her partner for that matter. As the partner also tried to engage in conversation with me and tried to include his partner as part of the festive welcome and a quick run down of the apartment I also mentioned that the payment for their stay has not been made in full and I was assured that an EFT will be done the same day. This was not the case. The next day I tried to contact them via phone when there was no answer I went to the apartment but they did not answer my call or knock on the door. Later that day I went to the apartment again and thankfully they opened and I could finish the outstanding transaction It warms my heart that they had a cosy stay as I always want to please my quests. With all these small incidents the apartment was left in a good state after their stay but it's so unfortunate that when the hostess greeted and tried to make conversation that the favour was not returned. With all this said let's not let this communication error be a dampen on our holidays Have a great festive season and remember to friendly to everyone we meet.
Danru L - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Chalky's se terugvoer
Dit was great om julle hier te kon ontvang.
Monique M - Des 2020
Algehele gradering
Lovely room, close to the beach and restaurants. Very pleasant hosts!
Khusheel V - Mrt 2020
Algehele gradering
Excellent!
Chalky's se terugvoer
Hi Khusheel thank you for choosing chalky's place it was great having you guys.
Regards,
Marijke Chalky's Place
Melanie J - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Herklaas V - Feb 2020
Algehele gradering
Naweekwegbreek in 'n uitstekende gastehuis.
Lees meerChalky's se terugvoer
Baie Dankie so bly jul het dit geniet.
Dankie dat jul chalky's place gekies het om te Kom kuier
Was awesome om julle hier te kon ontvang
Groete marijke
Christele K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Lees meerChalky's se terugvoer
Dankie dat julle Chalky's Place gekies het.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete uit Langebaan
Karlien V - Jan 2020
Algehele gradering
Tien uit tien!
Lees meerChalky's se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kan ontvang.
Julle is meer as welkom.
Baie dankie en groete, Marijke.
Chanice F - Des 2020
Algehele gradering
Three words: beautiful, peaceful and neat.
Chalky's se terugvoer
Looking forward to seeing you again.
Regards,
Marijke
Retha D - Sep 2020
Algehele gradering
Het heerlik gerus en ontspan.
Jean S - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en kommunikasie van eienaar.
Chalky's se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer, julle was wonderlike gaste.
Groete
Marijke
Chalky's Place
Denise A - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gideon V - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, stil, waarde vir geld. Alles soos dit moet!
Madeleine J - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en modern ingerig.
Chalky's se terugvoer
Beste Madeleine,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sal definitief 'n draai kom maak by julle in Porterville.
Groete
Marijke
Chalky's Place
Ilze B - Okt 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af.
Marijke is 'n wonderlike gasvrou. Die foto's vertoon die presiese uitleg van die akkommodasie en die selfsorg-eenheid is goed toegerus met alle basiese behoeftes. Die omgewing is stil met 'n wonderlike uitsig vanaf die balkon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chalky's se terugvoer
Beste Ilze,
Baie dankie dat julle Chalky's Place gekies het. Dit was wonderlik om julle hier te kon huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marijke
Gillian I - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Chalky's se terugvoer
Dear Gillian,
Thank you for choosing Chalky's Place. I would be glad to see you again.
Regards,
Marijke
Chalky's Place
Ernest F - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het 'n uitstekende, onvergeetlike wegbreek gehad.
Chalky's se terugvoer
Dankie dat julle chalky's place gekies het was n groot plesier om jul hier hier te kon he.
Marijke chalky's place
Dawn B - Sep 2019
Algehele gradering
The self catering unit is perfect for a couples getaway and the owners are amazing too.
Chalky's se terugvoer
Thank you for choosing Chalky's Place.
Sarieska K - Sep 2019
Algehele gradering
Modern tog huislik!
Chalky's se terugvoer
Dankie dat julle by Chalky's gaste huis gekies het om te kom bly.
Was aangenasm om julle hier te kon he.
Groete,
Marijke
Chalky's Place
Shanaaz M - Des 2019
Algehele gradering
Super nice place to stay.
Chalky's se terugvoer
Thank you Shanaaz, you guys were awesome guests. We hope to see you soon. Thank you for my chocolate treat, this is the first time I've been treated by my guest.
Cheryl J - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Chalky's se terugvoer
Dankie dat julle chalky's place gekies het hoop om gou weer te sien.
Nelie B - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Chalky's se terugvoer
Baie dankie,
Dit was n groot plesier om julle hier te kon he.
Julle was ook great gaste.
Marijke
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang