Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalky's

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chalky's is in Myburgh Park, Langebaan geleë. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die sonkrag-aangedrewe gastehuis bied verblyf in 2 gastekamers, Sea Theme en Surf Room. Albei die gastekamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n muurgemonteerde TV. Die Surf Room het 'n onderdakbraai-area met 'n wasbak vir skottelgoed.

Langebaan is bekend vir sy strandmeer wat ideaal is vir watersport en visvang. Chalky's is 4 km vanaf die ingang na die Weskus Nasionale Park en 8 km vanaf Club Mykonos-vakansieoord. Langebaan is sentraal geleë in die Weskus en plekke soos Paternoster, St Helenabaai, Jacobsbaai, Lambertsbaai kan op 'n daguitstappie besoek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Chalky's
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chalky's het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA528903af35e85e2314c0c912d962867ed875612e75cd018fac089ec97a56026be3b1fad6b348522ffd16a2e8df001ea330d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 44 Felicia Crescent Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.09504169477 18.046447362957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang