Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chama Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacomien Du B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Die prefekte wegbreek plekkie. Chama Game lodge is pragtig, skoon, met soveel detail in die klein dingetjies wat saak maak. Die kamers is gerieflik en die lugversorger is 'n bonus. Ons het so veel wild gesien met ons oggend wandeling. Die kos was keurig voorberei en baie smaaklik. Dankie aan Anzu en personeel wat soveel moeite gedoen het om ons naweek perfek te maak. Julle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chama Game Lodge
Chama Game Lodge
Jacomien, baie dankie vir jou mooi woorde aand ons hier by Chama Game Lodge! Dit is vir ons so lekker om mense hier te kan akkommodeer en te bederf. Baie bly julle kon bietjie wegbreek en by ons dit kom geniet. Sien uit na julle volgende kuier, Groete van my en my span.

Julie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Awesome verby! Die bestuur van Chama Game Lodge is wonderlike, vriendelike mense. Hul ons dadelik tuis last voel. Die personeel is almal behulpsaam en vriendelik. Ons het die stilte van die natuur baie geniet. Chama Game Lodge sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chama Game Lodge
Chama Game Lodge
Baie dankie vir julle mooi woorde oor Chama game Lodge, dit was so lekker om julle op ons stukkie prag te kan akkommodeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Ansu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chama Game
Lodge

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 438
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 438
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeppe's Reef, Hectorspruit, 0314, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNzk5YzJjLWM1NGYtNDIwOS05Y2EzLTVmN2EzOTU1NDA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 438 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Jeppe's Reef Hectorspruit 0314 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.475316340022 31.690612573719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang