Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chambers Guesthouse Middelburg Mp

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Cherise N
1 nag
5.0
Sep 2024

Slaapplek vir 'n geleentheid in Middelburg. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Chambers, die eienaar se diens is uitstekend en ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Chambers Guesthouse Middelburg Mp
Baie dankie, Cherise. Dit was vir ons 'n plesier.

Shannon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker. Baie lekker gebly - was slegs daar vir een aand, maar kamers is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Chambers Guesthouse Middelburg Mp
Baie dankie, Shannon. Ons is bly jul het dit geniet.

Annelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2022

Het voldoen aan ons behoeftes. Voldoende, netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Chambers Guesthouse Middelburg Mp
Baie dankie.

Johan B
1 nag
3.8
Mei 2022

Goeie fasiliteite, skoon en netjies. Die gesamentlike kombuis sowel as in die kamer het koffie/tee-fasiliteite gehad maar geen koffie of tee nie! Die stadsraadwater is nie drinkbaar nie, dalk moet daar net 'n filter wees?

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Netjies en modern Plekkie is netjies en modern, hulle het baie moeite gedoen. Diens is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Chambers Guesthouse Middelburg Mp
Baie Dankie Charlene. Kom kuier gerus weer.

Sifiso M
1 nag
4.4
Feb 2018

Vreedsaam. Eerste keer by dié gastehuis. Die diens was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris K
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Apr 2018

Teleurstellend. Geen diens by aankoms. Ons kamers vir 'n ander persoon uitgegee wat ingelig was dat haar agentskap 'n dubbele bespreking gedoen het. Kamers ontvang van persone wie se klere en persoonlike besittings nog binne was. En hul ou linne.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R640
R640 R320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R640 R320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 11, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkDs30DXqgF2LhfXDgfw1RNjjJBIC6J7IJ3ZoSVe05WkRpJuLh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R320 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 11 Buitekant Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.755734798319 29.458395271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang