Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chambery

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunningdale-weg 10, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chambery is op groot, pragtige terrein in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit bied luukse verblyf in 2 pragtig versierde eenslaapkamerkothuise wat selfsorg is, en 1 suite in die hoofhuis wat sy eie privaat ingang het.

Die kothuise is weggesteek aan weerskante van die eiendom wat volledige privaatheid verseker, heeltemal selfstandig, insluitend braaigeriewe vir die somer en stewige vure vir die winter. Elke kothuis beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n sitkamer met satelliet-TV en WiFi in.

Die Loft Suite is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n kluis in.

Daar is 'n soutwater-swembad wat gaste nooi om in te duik en hul daaglikse lengtes te doen of net op ligstoele te kwyn en die Kaapse son te geniet.

Hierdie tradisioneel Engelse juweel het 'n plattelandse gevoel, maar is net 'n paar minute van groot winkelsentrums, Nuweland-krieket- en rugbygronde, Kirstenbosch af, en 15 minute ewe van die stad, lughawe en strande af, ongelooflik sentraal vir 'n all-round besoek aan Kaapstad .

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Sunningdale-weg 10, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chambery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunningdale-weg 10, Kenilworth, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmN90erKGK5UohqFcELhUxmilRk8QK11tY3ZMuaBUFAwmHnxmOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Sunningdale Road Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99551 18.46444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang