Chameleon Bush Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Pumlani N - Jul 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Charlene N - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Kim C - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Mariette B - Mei 2024
Algehele gradering
Wil net weer en weer gaan.
Johannes D - Mei 2024
Algehele gradering
Rus vir jou siel en baie mooi.
Cheyenne V - Mei 2024
Algehele gradering
Spectacular.
Alex B - Apr 2024
Algehele gradering
I wish we could've stayed longer!
Nelrize E - Apr 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Mandy D - Apr 2024
Algehele gradering
Beste plek in Dinokeng!
Chane N - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer kom kuier!
Le Roux B - Mrt 2024
Algehele gradering
Oorgeslaap vir ons kind se kamp by Camp Discovery. Lekker naby aan Safari Mall.
Donovan H - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely restful night spent at Chameleon Bush Lodge - with everything we needed available.
Lees meerLeonie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die mooiste plek. Baie veilig en netjies, mooiste tuine. Lekker gerieflik.
Harry V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic, safe and value for money.
Tanja B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties, ontspanne en pragtig.
Katlego M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Traute R - Jan 2024
Algehele gradering
Superb!
Nicole W - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptional accommodation.
Natalie B - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful surroundings and nice setup for two couples.
Corne P - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig.
Leandra W - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker stil en rustig in die bos.
Alida D - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Taheerah D - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and you get the peace and quiet you need.
Ernst D - Jun 2024
Algehele gradering
Ons kuier altyd lekker in die skoon, netjiese en goed-toegeruste eenhede!
Brenda L - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig in die bos saam met die diere en in die vars lug.
Lees meerRobyn-leigh J - Apr 2024
Algehele gradering
Well equipped place in a peaceful setting.
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ryno O - Des 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Rochelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Perfekte nie te duur nie verblyf.
Kobus B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi, baie netjies, baie lekker.
Magda S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek, sal weer daar kuier. Lekker gerus.
Charles G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, groot en ruim.
Lees meerFlorene T - Aug 2023
Algehele gradering
Rustigheid en vrede vanself. Die Neushoringvoëls is fantasties en die veld is volop met Rooiborslaksmanne.
Shana M - Aug 2023
Algehele gradering
Once again, amazing.
Paul Lodewyk H - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Shana M - Jul 2023
Algehele gradering
My favourite place to stay!
Ernst D - Jul 2023
Algehele gradering
Tiek al die boksies.
Deborah N - Jun 2023
Algehele gradering
A beautiful spot. Very private. Highly recommended.
Jeanine A - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie rustig!
Matimu M - Jun 2023
Algehele gradering
It was a pleasant weekend stay.
Lillian B - Mei 2023
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay and the extra touches and advice on the area, thank you so much!
Debbie V - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Lees meerQwen-dalean V - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi, ontspanne en gesellige omgewing.
Lees meerPieter K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en uitstekend uitgelegde plekkie in die bos.
Rolfe W - Jan 2023
Algehele gradering
Great place to relax under African Sky.
Peter W - Jan 2023
Algehele gradering
Well equipped and beautiful view.
Gerald R - Jan 2023
Algehele gradering
Brilliant chalets, excellent host.
Tracy N - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing peaceful place in the bush.
Khotso S - Nov 2023
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing.
Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en gerieflik.
Brenda V - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, friendly, clean, well-manicured self-catering accommodation.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Hello Brenda - thank you for your positive review. We appreciate feedback from guests. Yes, the Water Tower chalets are open-plan and do not have separate living rooms. The bigger Family Chalets have tables and chairs in their kitchens, plus on their spacious patios. The Executive Chalet 16/17 has an open-plan kitchen, dining room, and living room, as well as a patio. As for WiFi, we have free WiFi at the Clubhouse, but not in each chalet. In the General Info that we attach to emails sent to guests, most questions usually asked by 'new' guests are answered. This includes the WiFi access password, game drives, restaurants, the self-drive route, Conservation Fee, etc. But we hope we will welcome you at Chameleon Bush Lodge again, sometime in the future. Kind regards, Carlien Pieterse
Stanley L - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was, soos altyd, 'n heerlike naweek!
Barbara M - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing, peaceful and a comfortable stay.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Hello Barbara
Thank you for your comments. We appreciate the compliments and the suggestions. If you informed our staff on-site, we could have rectified the problems with the shower heads immediately.
However, we will do the necessary and check all shower heads.
We hope to welcome you back sometime.
Kind regards
Carlien
Marelize V - Des 2022
Algehele gradering
Perfect getaway.
Chris D - Des 2022
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Sonika M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf.
Mynhardt D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende kos vir die siel.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Mynhardt en gesin - dankie vir die kompliment. Maar van ons kant af wil ons ook aanlas: Die meeste van ons gaste is eweneens vriendelike, ordentlike bedagsame mense wat altyd welkom sal wees.
Soos julle groep
Vriendelike bosgroete.
Carlien Pieterse
Shana M - Jul 2022
Algehele gradering
It was an amazing few days with my little boy aged 2. Clean, well located and safe, I will definitely be back!
Sharon B - Jul 2022
Algehele gradering
A short stay with a granddaughter who is visiting from abroad.
Theunis S - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Judy V - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Absoluut waarde vir geld.
Mariette F - Apr 2022
Algehele gradering
Ons nuwe gunstelingverblyf in Dinokeng.
Sylvia C - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Jeannine J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, vriendelike en hulpvaardige eienaars en werkers.
Andries S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig en het heerlik geslaap.
Pixie V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Voëlparadys!
Charles I - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect owner managed establishment, that reflects their care.
Sibyl H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Teboho N - Jun 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Lauren K - Nov 2021
Algehele gradering
The place where all your stress disappears.
Francois R - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad en was totaal en al die moeite werd en het lekker uitgerus.
Johannes D - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus. Perfek vir 'n bosveld-wegbreek.
Lara G - Jul 2021
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek van die stadslewe en sal dit beslis aanbeveel!
Lees meerTania B - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. Baie netjies en skoon.
Werner R - Apr 2021
Algehele gradering
We loved the privacy and the close-up view of animals right outside the boundary fence.
Lees meerJanet Fraser F - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasurable, rustig, fantasties en te kort! Lekker gelag. Next time bring our kids and their kids too.
Karen V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie skoon verblyf, alles wat mens nodig het vir selfsorg word voorsien. Ons is hartlik ontvang en heeltyd op hoogte gehou van sake.
Stella V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Chameleon Bush Lodge het in al ons behoeftes voorsien. Pynlik netjies met vriendelike diens van die eienaar. Dit is beslis ons nuwe naweekwegbreekplekkie.
Theunis V - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig ontwerp en samestelling.
Lucy B - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, heerlike bed, baie voëltjies, moderne boustyl en afronding.
Thomas A - Feb 2021
Algehele gradering
Lekkerste, ten spyte van Eskom se kragonderbrekings
Minny D - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful and tranquil accommodation.
Darryl E - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing plek en goeie waarde vir geld.
Gary S - Des 2021
Algehele gradering
Really relaxing.
Stephanie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verblyf daar was aangenaam en goed geleë om Dinokeng-reservaat te besoek.
Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Naweek het baie lekker en rustig begin, totdat 'n groot groep mense daar ingevaar het.
Adele B - Des 2020
Algehele gradering
Mooi tuine, moderne eenheid, lekker onspannend.
Lesley C - Des 2020
Algehele gradering
Really nice and peaceful.
Nele C - Des 2020
Algehele gradering
Unieke lodge met lieflike uitsigte oor die natuur.
Janet Fraser F - Des 2020
Algehele gradering
Perfect weekend break in the bush.
Jack B - Nov 2020
Algehele gradering
Ideaal vir naweekwegbreek.
Braam V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome
Liz T - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely location, very clean and safe. Great hosts.
Antoinette D - Sep 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike aande, 'n ruskans vir die siel, vriendelike mense!
Anita D - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie diens en mooi uitsig.
Rentia K - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige wegkomkans.
Erik V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker en vreedsaam!
Leon B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker dankie!
Heleen K - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasmagories!
Judy T - Feb 2020
Algehele gradering
We had a stunning time! The accommodation was very comfortable, very clean and perfect for our needs! Our hosts were very helpful and very friendly!
Andrie G - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf tussen sebras en blouwildebeeste.
Lourens R - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
Kim S - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely excellent and enjoyable.
Sealand Salt Marketing (pty) Ltd B - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful, restful place. Game viewing from patio, friendly staff.
Maryke E - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike vriendinne kuier in die bos gehad!
Maryke E - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike bosveld wegbreek, net 1 uur se ry van Centurion af.
Lida V - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename boservaring.
Stanley L - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome en rustig.
Juan V - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf.
Dolph B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
John W - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely stay! The hosts were extremely friendly and pleasant! We will definitely be back!
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Good day to the Watsons - Thank you for your positive review about your experience at Chameleon Bush Lodge. We appreciate your comment regarding the changing of towels. And we apologise for the mishap. We are just sorry that you did not immediately communicate your request for fresh towels to the staff on duty, or to either Chris or me.
We hope to see you again, soon!
Kind regards
Carlien Pieterse
Francois B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacques S - Nov 2019
Algehele gradering
Net die regte manier om van die week se moelikhede en stres ontslae te raak.
Lees meerKagiso T - Okt 2019
Algehele gradering
Chameleon Bush Lodge is a first class lodge with a beautiful view.
Cornelia B - Sep 2019
Algehele gradering
Puik.
Weich H - Jul 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik pragtig en netjies.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Dis gaste soos Weich wat ons inspireer om ons standaarde so hoog moontlik te hou. Julle is hartlik welkom om weer te kom kuier.
Sonia D - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet!
Rudolph B - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik uitleg van huisies binne in bosveld, huisie netjiese ruim uitleg wat lekker bly.
Helmien A - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek gehad en baie lekker gebly!
Pieter C - Jan 2019
Algehele gradering
Juweel in Dinokeng.
Cathy J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek, gerieflik en veilig.
Adrian D - Okt 2019
Algehele gradering
Great spot, wish we could have stayed a few days longer.
Penny M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome omgewing.
Dankie vir 'n baie ontspannende naweek - ons het ons baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Hello Penny, visitors like you and your family are always welcome at Chameleon.
You appreciate the bush and the peace and quiet, and our slogan becomes reality.
Chris & Carlien
Chameleon Bush Lodge
"The rat race ends here"
Sonja L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker en rustige 3 dae!
Johann V - Aug 2019
Algehele gradering
Een groot lekkerte!
Dirk V - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker gewees.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Goeiemiddag,
Jammer dat die water nie warm was nie.
Ek het gaan ondersoek instel nadat julle Carlien Sondag daarvan gesé het. Die Gas geyser het op konstant op 33 grade gebly. Ek het 'n nuwe vloeimeter ingesit en probleem is opgelos. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete.
Chris Pieterse
Amelia B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike gesinswegbreek in die bos!
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Van nou af een van my gunsteling akkommodasie plekke in Dinokeng!
Lees meerIsabel V - Jul 2018
Algehele gradering
"Ratrace ends here" is so waar.
Leonie M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie rustige naweek.
Persis G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en pragtige omgewing.
Elzette M - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stil.
Jeff J - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation and location.
Johanita V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerDouw S - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en gerieflik geleë, naby brandstof en restaurante en dit is baie naby aan Pretoria.
Rob V - Feb 2018
Algehele gradering
Luxe, schoon, maar...
Lees meerChameleon Bush Lodge se terugvoer
Good day Rob - my Dutch is not up to speed, so I will reply in English. The copper pipes and copper taps are part of the unusual yet functional finishes used in the chalets - we did opt for out-of-the-ordinary touches! As user-friendly as ordinary taps with a mixer spout, once you start using them.
We are acutely aware that SA is basically an arid country and right now in the grip of a nationwide drought. Therefore we use our natural resources (eg water, electricity) wisely and sparingly. We do replace towels after 2 days, or upon request of a guest.
As for the cleaner taking towels from the chalet next door - that chalet was unoccupied and had clean, unused towels in its bathroom. She removed those to get your requested clean towels to you as quickly as possible, later on getting clean ones from the store room for the unoccupied chalet.
We are a self-catering Lodge, and thus do not have a 24 hr Reception. Our mobile phone numbers are listed at our entrance gate as well is in the Room Folders in each chalet.
Thank you for your positive feedback and appreciation of the quality/standard of our accommodation - we do take note of guests' comments.
We would like to welcome you back!
Kind regards
Chris & Carlien Pieterse
Christo R - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Gerieflik met lugversorging.
Juan L - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Lees meerJohan E - Jul 2017
Algehele gradering
Van al die verblyf wat ek al deur LekkeSlaap bespreek het, is hierdie bo-aan die lys.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente! Ons poog om vir al ons gaste 'n ruskans te bied wat terselfdertyd ook goeie standaarde daarstel. Ons moet darem byvoeg dat die gaste wat ons tot dusver al ontvang het, ons pogings eintlik maklik gemaak het. Dis mense wat verstaan van bos en stilte en rus. Kom gerus weer!
Mariana V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustige plekkie.
Belinda I - Mei 2017
Algehele gradering
A home away from home.
Daleen M - Apr 2017
Algehele gradering
'n Fantastiese wegbreek in die bosveld!
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Goeienaand Daleen, dis tog lekker om sulke terugvoer te kry. Dankie daarvoor.
So weet ons dat ons paar goed reg doen!
Julle is beslis welkom om weer by Chameleon Busk Lodge te kom afsaal.
Die Pieterses
Len S - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese bos wegbreek in 5 ster-chalets, rustig, mooi en nie eers ver om te ry nie! Wonderlik.
Koos S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam; omgewing pragtig en rustig, veral ná die reën.
Tony M - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Lees meerSandra K - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Ben O - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Nico H - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig, goeie ligging, geriewe netjies en skoon.
Jaco P - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Christo V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Ris P - Apr 2016
Algehele gradering
Stylvolle gerieflike bosveld-akkommodasie in Dinokeng.
Jean L - Mrt 2016
Algehele gradering
A wonderful, relaxing expierence.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Good evening Jean, thank you for taking the time to comment on your experience at Chameleon Bush Lodge.
Thanks for the suggestion of Visitor's Books. A Visitor's Book will be placed in each chalet, for guests to comment and make suggestions.
Each chalet already has a Room Folder with the following on Page 2 Operating Instructions: (amongst others): Evacuation plan; How to Operate the Gas geyser system; the gas stove; electronic laptop safe; air-conditioners.
On Page 4 we advise that "Room service:
Our room service is between 08:30 and 11:00.
If you do not want your room to be serviced, please let us know by sms". Followed by 2 cell phone numbers.
But be assured that we will continue to pay attention to each and every little detail, to enhance our guests' experience.
Kind regards!
Chris & Carlien
Chameleon Bush Lodge
Magriet B - Des 2016
Algehele gradering
Puik verblyf teen 'n bekostigbare prys. Die eenhede bied alles wat nodig is.
Gwen V - Mrt 2016
Algehele gradering
Lovely comfortable chalet.
Chameleon Bush Lodge se terugvoer
Good morning Maurice and Gwen, thank you for taking your valued time to write the review and we are truly sorry that the showers were not working 100% during your stay. Since your visit we have installed a state of the art pressure pump that will keep the water pressure at 1.5 bar, even if 12 taps are open at the same time. The manufacturers of the gas geysers guarantee that the geysers are low pressure ones and the flame should be burning at all times when in operation. Hope to see you again soon. Kind regards. Chris & Carlien
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 50, Klipdrift Plaas 90JR, Hammanskraal, Pretoria, 00400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang