Chameleon Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nardus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Danie P - Des 2020
Algehele gradering
Ons het soos altyd ons verblyf verskriklik baie geniet saam met Nardus en sy vriendelik en behulpsame personeel.
Lees meerChameleon Accommodation se terugvoer
Danie baie dankie vir pragtige review, dit beteken so baie in hierdie moeilik tyd waarin ons leef. Dankie my personeel is so gemotiveer na hierdie boodskap. Kyk mooi na julle self. Chameleon se deure altyd oop vir julle. Groete personeel.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Rodger G - Okt 2019
Algehele gradering
It was walking distance from the school where I needed to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was stapafstand van die skool af waar ek moes wees.
Ek was mal daaroor om in Chameleon te bly. Dit het 'n lekker atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Thanks Rodger
Philip V - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Konrad N - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Dankie lekker om aangename mense te ontvang.
Sonia D - Mrt 2019
Algehele gradering
A pleasant place to stay for what we needed, which was accommodation close to the Addo Kabouga gate.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Mooie plek om by te bly vir wat ons nodig gehad het, wat akkommodasie naby die Addo Kabouga-hek was.
Vriendelike en akkommoderende personeel en eienaar. Nie 4 ster, maar dit was skoon en netjies en voorsien alles wat ons benodig: mikrogolf, yskas en ketel, en baie gemaklike beddens. Die beurtkrag was 'n uitdaging, met die kragopwekker wat reg langs ons bed lê, maar dit het nie voor 8:00 begin of later as 9:30 aangehou nie. Ons sal weer na Chameleon toe gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Thanks so much.
Johannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Basic maar voldoende.
Louise C - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Altyd lekker om aangename mense te kan ontvang. Voorspoed vir 2019.
Charlene M - Sep 2018
Algehele gradering
Alles was reg vir goeie verblyf.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek. Dit is so lekker om goeie mense te kan ontvang.
Danie P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was soos paradys vir ons met die vriendelikste ontvangs deur Nardus en sy personeel asook die ander gaste met gerieflike toegeruste skoon kamers.
Lees meerChameleon Accommodation se terugvoer
Baie dankie aan hierdie wonderlike mense. Julle sal altyd welkom wees.
Annie H - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Goeie mense, ons sien so baie kom en gaan by Chameleon, maar hierdie mense was spesiaal.
Hugo M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Chameleon Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Hugo. Dis lekker om vriendelike en aangename mense te kan ontvang.
Geseënde Kersfees vir jou.
Desiree E - Okt 2018
Algehele gradering
Baie welkom gevoel, wonderlike, vriendelike diens!
Chameleon Accommodation se terugvoer
Lekker om goeie en vriendelike mense te kon ontvang. Baie dankie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Jacques N - Aug 2017
Algehele gradering
Hospitable.
John B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en sal weer daar oornag.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Jeanette P - Jan 2017
Algehele gradering
Nie aan verwagting voldoen nie.
Quinette W - Apr 2017
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie
Ben F - Des 2017
Algehele gradering
Detail ontbreek.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Het om verskoning gevra en dit wat die gaste oor kla is reg gestel. Ek het egter met my besoek aandag gegee aan wasbak prop en plug wat deur 'n vorige besoeker geneem is. Swembad is behandel na swak weer die afgelope tyd in omgewing. Gaste het gratis ontbyt gekry.
Andre D - Jul 2016
Algehele gradering
Genotvol met vriendelike en baie behulpsame eienaars en personeel.
Dawie V - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik naby die Addo-olifantpark.
Sverre Normann I - Feb 2016
Algehele gradering
All good.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Hi Sverre,
Thanks for the review remember you will always be welcome at Chameleon.
Keep well.
Chameleon staff.
Roeland S - Nov 2016
Algehele gradering
Simpel but good furnished room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudige en goed gemeubileerde kamer.
Chameleon is 'n goeie plek vir uitstappies na Addo.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chameleon Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Geseënde Kersfees vir julle.
Vicki G - Aug 2015
Algehele gradering
Die kamer was netjies en skoon. Die diens was uitstekend en die kos heerlik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.
Lianne M - Mrt 2015
Algehele gradering
Friendly staff and a very homely environment.
Annamarie N - Feb 2015
Algehele gradering
Na 'n dag se reis was die oornag-fasiliteite 'n heerlike lafenis.
Pierre L - Des 2014
Algehele gradering
Good value for money , nice welcome
Leonardus V - Des 2014
Algehele gradering
Ons was nie tevrede nie en is vroeër weg as wat ons beplan het.
Cassandra E - Mei 2013
Algehele gradering
Fantastic
Anne V - Nov 2013
Algehele gradering
Hulle het soos familie geword en mooi na ons gekyk.
Jan C - Apr 2012
Algehele gradering
A Home from Home
Lucas L - Okt 2012
Algehele gradering
It was good value for our money with quiet and peaceful surroundings
Elmarie V - Aug 2011
Algehele gradering
GOEIE BOERE GASVRYHEID SOOS ONS DIT KEN
David P - Jul 2011
Algehele gradering
Fair value for money
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrod-straat 25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang