Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chameleon Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 37 resensies vir Chameleon Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Ons het soos altyd ons verblyf verskriklik baie geniet saam met Nardus en sy vriendelik en behulpsame personeel.

Nardus is 'n fantastiese gasheer. Hy meng met al sy gaste en kan oor enige onderwerp lekker gesels. Ons was heel verras met die restaurant se spyskaart. Groot verskeidenheid om van te kies met billike pryse en die disse proe fantasties. Ek het my verstom met die lekker pasteie wat hulle self bak. Die bakster van Camelon gee Nanaga met hul pasteie groot kompetisie. Camelon se restaurant maak ook lekker pizza en Nardus het selfs 'n pizza winkel in die hoofstraat wat die lekkerste pizza maak. Baie dankie Camelon en al die personeel vir die baie lekker kuier.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Danie baie dankie vir pragtige review, dit beteken so baie in hierdie moeilik tyd waarin ons leef. Dankie my personeel is so gemotiveer na hierdie boodskap. Kyk mooi na julle self. Chameleon se deure altyd oop vir julle. Groete personeel.

Chameleon Accommodation
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rodger G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger G

It was walking distance from the school where I needed to be.

I loved staying at Chameleon. It has a good vibe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was stapafstand van die skool af waar ek moes wees.

Ek was mal daaroor om in Chameleon te bly. Dit het 'n lekker atmosfeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Thanks Rodger

Chameleon Accommodation
Philip V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Netjies en skoon.

Chameleon is gunstig geleë, naby die Addo-olifantpark en ander besoekpunte. Nardus het baie moeite gedoen om na ons gerief om te sien en die ontbyt was elke oggend uit die boonste rakke. Baie dankie!

Konrad N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konrad N

Rustige atmosfeer.

Was te kort daar om verdere kommentaar te lewer, lekker oorgeslaap.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Dankie lekker om aangename mense te ontvang.

Chameleon Accommodation
Sonia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D

A pleasant place to stay for what we needed, which was accommodation close to the Addo Kabouga gate.

Friendly and accommodating staff and owner. Not 4 star, however it was clean and neat, and provided all we needed: microwave, fridge and kettle, and very comfortable beds. The load shedding was a challenge, with the generator being right next to our bed, but it didn't start before 8 am or go beyond 9:30 pm. We will go to Chameleon again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Mooie plek om by te bly vir wat ons nodig gehad het, wat akkommodasie naby die Addo Kabouga-hek was.

Vriendelike en akkommoderende personeel en eienaar. Nie 4 ster, maar dit was skoon en netjies en voorsien alles wat ons benodig: mikrogolf, yskas en ketel, en baie gemaklike beddens. Die beurtkrag was 'n uitdaging, met die kragopwekker wat reg langs ons bed lê, maar dit het nie voor 8:00 begin of later as 9:30 aangehou nie. Ons sal weer na Chameleon toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Thanks so much.

Chameleon Accommodation
Johannes D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes D

Basic maar voldoende.

DStv word geadverteer, maar sluit nie Sport kanale in nie? Vals advertensie. Kragpunte werk nie almal.

Louise C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Stil en rustig.

Heerlike etes by die restaurant en 'n goeie nagrus. Sal beslis weer by Chameleon oornag!

Chameleon Accommodation se terugvoer

Altyd lekker om aangename mense te kan ontvang. Voorspoed vir 2019.

Chameleon Accommodation
Charlene M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Alles was reg vir goeie verblyf.

Ons is hartlik ontvang en die ruim akkommodasie met al die toerusting het ons verblyf heerlik gemaak. Met ons vertrek, is ons meegedeel dat die verblyf restoureer gaan word wat dit nog meer aantreklik sal maak!

Chameleon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek. Dit is so lekker om goeie mense te kan ontvang.

Chameleon Accommodation
Danie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Dit was soos paradys vir ons met die vriendelikste ontvangs deur Nardus en sy personeel asook die ander gaste met gerieflike toegeruste skoon kamers.

Dit was soos paradys gewees. Ons was met aankoms deur 'n baie vriendelike Nardus en personeel ontvang. Nardus het ons ingelig oor die nodige en al ons normale kuier vrae beantwoord en ons sy kontak nommer gegee indien ons enige nood ens sou benodig. Die perseel is goed omhein en ons is 'n afstandbeheer gegee vir die hek indien ons wou uitgaan. Daar is veiligheidsligte om perseel se sekuriteit was tops. Dit was vir ons opmerklik die goeie verhouding tussen Nardus en sy personeel asook tussen gaste en Nardus. Ons kan net sê wow. Na ons ons bagasie in ons kamer gelos het, het ons lekker gaan ontspan in die kroeg met ander gaste en Nardus wat met almal saam gesels en geskerts het. Ons het die heerlikste ontbyt geniet voor ons vertrek huistoe en dit was met 'n baie seer hart gewees, want ons het so tuis gevoel. Ons beplan om gou weer te kuier saam met Cameleon.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Baie dankie aan hierdie wonderlike mense. Julle sal altyd welkom wees.

Chameleon Accommodation
Annie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Rustig en baie aangenaam.

Eienaar het spesiale moeite gedoen om ons gerieflik te laat bly! Baie dankie!

Chameleon Accommodation se terugvoer

Goeie mense, ons sien so baie kom en gaan by Chameleon, maar hierdie mense was spesiaal.

Chameleon Accommodation
Hugo M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo M

Baie lekker!

Baie lekker - Nardus baie vriendelik en behulpsaam - dankie!

Chameleon Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Hugo. Dis lekker om vriendelike en aangename mense te kan ontvang.

Geseënde Kersfees vir jou.

Chameleon Accommodation
Desiree E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree E

Baie welkom gevoel, wonderlike, vriendelike diens!

Mardus en sy span het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik en welkom te laat voel. Ons was ook verras met die goeie kos wat ons gehad het by die restaurant op die perseel. Sal weer daar bly as ons in die area is.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Lekker om goeie en vriendelike mense te kon ontvang. Baie dankie.

Chameleon Accommodation
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacques N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Hospitable.

Brilliant host, really clean and comfortable followed by a good breakfast. Absolute value for money.

John B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Baie lekker en sal weer daar oornag.

Ons was goed ontvang. Die behandeling was goed, ons gaan beslis volgende jaar weer daar bespreek.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jeanette P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette P

Nie aan verwagting voldoen nie.

Daar was 'n paar dinge wat nie gewerk het nie, maar hulle het wel moeite gedoen om dit te probeer regstel.

Quinette W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Quinette W

Nie wat ons verwag het nie

Die foto's is baie misleidend Staf is vriendelik maar ons was baie teleurgesteld.

Ben F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ben F

Detail ontbreek.

Swembad is groen. Braai vol ou as. Geen wasbakprop. Suikerpot leeg. Bedlampie het geen kragprop.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Het om verskoning gevra en dit wat die gaste oor kla is reg gestel. Ek het egter met my besoek aandag gegee aan wasbak prop en plug wat deur 'n vorige besoeker geneem is. Swembad is behandel na swak weer die afgelope tyd in omgewing. Gaste het gratis ontbyt gekry.

Chameleon Accommodation
Andre D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Genotvol met vriendelike en baie behulpsame eienaars en personeel.

Uitstaande en vriendelike diens met uitstekende kos en voorwaar baie goeie waarde vir geld.

Dawie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Gerieflik naby die Addo-olifantpark.

Baie aangenaam. Geen klagtes.

Sverre Normann I - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sverre Normann I

All good.

Exeptional frendly and helpfull staff and managmang.and near to Shamwari and Addo Elephant Park.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Hi Sverre,
Thanks for the review remember you will always be welcome at Chameleon.
Keep well.
Chameleon staff.

Chameleon Accommodation
Roeland S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roeland S

Simpel but good furnished room.

Chameleon is a good place to stay for making excursions to Addo.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Eenvoudige en goed gemeubileerde kamer.

Chameleon is 'n goeie plek vir uitstappies na Addo.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chameleon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Geseënde Kersfees vir julle.

Chameleon Accommodation
Vicki G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G

Die kamer was netjies en skoon. Die diens was uitstekend en die kos heerlik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Ek sal beslis weer by Chameleon gaan bly en dit aanbeveel by enige iemand wat in Kirkwood wil bly.

Lianne M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lianne M

Friendly staff and a very homely environment.

We had a wonderful time. The staff were very accommodating and the food was amazing.

Annamarie N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie N

Na 'n dag se reis was die oornag-fasiliteite 'n heerlike lafenis.

Kamer was skoon en netjies. Dankie tog vir die lugversorger. Swembad was egter nie skoon nie en onbruikbaar wat baie jammer was, want ons het tydens die warmste week in Februarie deur die gebied gereis.

Pierre L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Good value for money , nice welcome

Good value for money , nice welcome

Leonardus V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leonardus V

Ons was nie tevrede nie en is vroeër weg as wat ons beplan het.

Ons was nie tevrede met die netheid van die kompleks nie. Die kussings was vuil. Die mure was vuil en ons kon nie swem nie omdat die swembad nie skoongemaak was nie. Die kos was nie eetbaar nie. Die plek sal opgegradeer moet word om 'n 3-ster instansie te wees.

Cassandra E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra E

Fantastic

Friendly and helpful staff. Home away from home.

Anne V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Hulle het soos familie geword en mooi na ons gekyk.

Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Hulle het werklik ekstra moeite gedoen met ons verblyf. Elke dag is ons kamers skoongemaak en het ons nuwe handdoeke gekry. Elke oggend het ek ontbyt in bed gekry. Ons sal definitief weer by Chameleon gaan bly en beveel hulle vir almal aan.

Jan C - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

A Home from Home

Before arriving at Chameleon we experienced friendliness and helpfullness. Staff and owner Nardus were absolutely great!!!! It was a pleasure to spend time at "Chameleon". They deserve 5 star ratings. Well Done.

Lucas L - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L

It was good value for our money with quiet and peaceful surroundings

The staff was very friendly and helpful in quiet and peaceful surroundings.

Elmarie V - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

GOEIE BOERE GASVRYHEID SOOS ONS DIT KEN

Baie dankie vir 'n wonderlike oornag by julle plek - die heerlikste aandete ooit. Die padkos - pasteie - ek sal spesiaal weer soontoe kom vir dit. nDie gasvryheid , die ontvangs , die hulp - ag sommer alles was uit die boonste rakke. nWat 'n plesier om so te kan oornag. nMag julle plekkie wonderlik geseënd wees. nGroete nLindo, Elmarie en MarelizenMiddelburg Oos Kaap

David P - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David P

Fair value for money

The host Nardus Pienaar was charming, the accommodation very comfortable and the breakfast served in the restaurant very generous. Channels available on DSTV were rather limited and hand towels should be provided in addition to bath towels.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrod-straat 25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba107072bc019632c36ed5fd577c230ccb4d56ee70e2802053ef81d4dde5f6470a2683e211c4f0f4866bed75541b2f655815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 25 Harrod street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.399625236637 25.445953309536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang