Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chameleon Accommodation

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrod-straat 25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chameleon Accommodation is in Kirkwood, Oos-Kaap en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit bied 'n perfekte omgewing om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.

Die gastehuis beskik oor 10 pragtige kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging en 'n yskassie.

Buite spog die verblyf met 'n pragtige tuin. Gedurende die somer kan gaste 'n swembad, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n restaurant geniet.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 37 resensies vir Chameleon Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nardus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Harrod-straat 25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chameleon Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrod-straat 25, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba107072bc019632c36ed5fd577c230ccb4d56ee70e2802053ef81d4dde5f6470a2683e211c4f0f4866bed75541b2f655815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 25 Harrod street Kirkwood 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.399625236637 25.445953309536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang