Chamonix 16
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 426R2 570 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Chamonix 16 is 'n selfsorgwoonstel wat in die boonste deel van Seepunt geleë is; 1 van Kaapstad se mees gegoede voorstede. Dié woonstel is oor 3 vlakke versprei en bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste.
Die eerste verdieping van die woonstel bestaan uit 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof; eetkamer, en 'n leefarea met lugversorging, asook 'n gastetoilet.
'n Spiraalagtige trap lei na die middelvlak wat uit 2 slaapkamers bestaan. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers het 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Gaste gaan die hoofslaapkamer binne via 'n kombuisie wat toegerus is met 'n skottelgoedwasser. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.
Met sy blou en goue kleur tema, moderne meubels en unieke ligtoebehore, beskik die woonstel ook oor 'n groot privaat dek wat ideaal is vir sonsondergangpieknieks. Gaste kan see-uitsigte vanaf alle vlakke geniet aangesien beide die sitkamer en 'n tweede slaapkamer balkonne het, terwyl die hoofslaapkamer uitloop op die groot dek.
Die onderste deel van die woonbuurt is nuwerwets en gewild met 'n oorvloed restaurante, kroeë, boetieks en geriefswinkels. Die MyCiti-bus is minder as 500 m van die woonstel af en bied maklike toegang tot die res van die stad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 242
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Chamonix 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Friarsweg, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang