Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champagne Haven Luxury Chalet 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Champagne Vallei, Drakensberg Sentraal, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Champagne Haven Luxury Chalet 2 is 'n luukse selfsorg-chalet in privaat besit wat in die veilige Mount Champagne-oord in die Sentrale Drakensberge geleë is. Die Mount Champagne Resort het 'n manjifieke dam op die perseel vir visvang en kanovaart, 'n tennisbaan, swembad, trampolien en 'n speelarea vir kinders wat 'n klimraam insluit.

Die chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk óf 2 driekwartbeddens óf 2 enkelbeddens het. Gaste deel 2 aparte badkamers, een met slegs 'n stort en die ander met beide 'n stort en 'n bad. Alle kamers het paneelverwarmers vir die heerlike winterdae en -nagte in die Drakensberge.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, en eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n ingeboude braai-area waar gaste kan ontspan en die asemrowende berguitsig geniet.

Perdry is beskikbaar by die oord, en daar is baie pragtige staptogte in die onmiddellike omgewing, asook meer strawwe staptogte vir ywerige stappers in die Monks Cowl-omgewing, 'n entjie se ry vanaf die oord. Opwindende bergfietsroetes is ideaal vir bergfietsryers, wat dit 'n perfekte bestemming vir buitelug-entoesiaste maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mount Champagne Resort, Champagne Vallei, Drakensberg Sentraal, 3340, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Champagne Vallei, Drakensberg Sentraal, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8b9c5b6ee50adf095b74c0bb8dc693d7742fac305297e605140ffd4b20312543ad9a156f0463d9a3f32d50b0b877b99387b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) Mount Champagne Resort Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.026046881056 29.430697029914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang