Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champagne Haven Chalet 1

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Magoebaskloof, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Champagne Haven Luxury Chalet 1 is 'n luukse selfsorg-chalet in privaat besit in die veilige Mount Champagne Resort in die Sentrale Drakensberge. Die oord het 'n dam op die perseel vir visvang en kanovaart, 'n tennisbaan, 'n swembad, 'n trampolien en 'n kinderspeelarea met 'n klimraam.

Die chalet bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad in. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk of 2 driekwartbeddens of 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers met storte. Alle slaapkamers het paneelverwarmers vir die winterdae en -nagte in die Drakensberge.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. 'n Buite is daar ingeboude braai-area met 'n asemrowende berguitsig.

Perdry en opwindende bergfietsroetes is by die oord beskikbaar en daar is rits pragtige staptogte in die onmiddellike omgewing, asook meer strawwe staptogte vir ywerige stappers in die Monks Cowl-omgewing wat net 'n entjie se ry ver is. Dit is 'n ideale bestemming vir buitelug-entoesiaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Champagne Haven Chalet 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mount Champagne Resort, Magoebaskloof, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Champagne Haven Chalet 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Champagne Resort, Magoebaskloof, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrwWkh4vGyPXWwhV9HBa30xsnaTqdtSBDmBsCZa5z0LcbmwQWm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Mount Champagne Resort Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.026053126649 29.430749591996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang