Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Champagne Shores

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sebenzile D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So great. It was fantastic. We really enjoyed it but it was too short. What a friendly and accommodating owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis Brian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent accommodation at a reasonable rate. The host and her family were helpful and friendly people who went out of their way to make you feel at home. The accommodation is spacious and clean. Recommended to fellow travellers. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful, tranquil and you feel at home. Champagne Shores was a stay for the record books and certainly one we'll never forget! Ria and her family are truly wonderful and so accommodating. You feel like you're at home the minute you arrive! We were spoilt with an amazing platter and were so comfortable, we were sad to leave. The guesthouse is thoughtfully decorated and you have everything that you need and more. Definitely and highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Champagne Shores
I'm so glad you enjoyed your stay. You certainly made the best use of our beautiful coastline and tranquil surrounds. It was lovely hosting you!

Ruby B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlike wegbreek naweek na een van die mooiste plekke op die Ooskus. Daar was absoluut alles wat 'n mens nodig gehad het. Die dekor en aandag aan klein detail is verbysterend. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Champagne Shores
Ruby! Bly julle het lekker gekuier. Enige tyd welkom by ons. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Kallie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Great place for a stop over. Will use this stop again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Champagne Shores
Thank you for the booking and feedback Fredrick. Hope to see Arno and Mvusi again soon.

Lesley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig, skoon, see uitsig en briesie, stil dorpie, lieflike stil strand. Sal enige tyd terugkeer. Lieflike dorp. Geriewe rustig genoeg vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kids in twee slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Champagne Shores
Lesley, dankie vir die terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete

Deon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Rustig en lekker Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en -heer. Lekker rustig weg van die geraas. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Champagne Shores
Dankie Deon, vir die terugvoering. Julle is enige tyd welkom.

Haydn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Wonderful setting and awesome hosts. Enjoyed our stay, awesome location, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Champagne Shores
Thank you, Haydn. Your feedback is appreciated. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 21, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b66d280c051c3b2ec4dcef8c56e9fdad3784da22395f8932e9b45cd841d100a63d892ceb6ce0e0343cff81dc4b7b22dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 21 Breaking Waves Glengariff 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895592382601 28.088170588017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang