Champagne Shores
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breaking Waves 21, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Champagne Shores is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Glengariff, slegs 400 m van die strand af.
Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 'n slim-TV en WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het ook 'n alarmstelsel.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Glengariff bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, stap, branderplankry, roei en visvang op die strand en by die strandmeer. Daar is verskeie restaurante in die area insluitend Starfish Cafe net 100 m van die strand af. Daar is ook 'n gholfbaan by Olivewood wat 10 minute se ry ver is. Inkwenkwezi Wildreservaat bied verskeie aktiwiteite en is net 10 minute van die verblyf af. Die verblyf is ook naby 'n oord wat sonsondergang-bootvaarte en kanovaart-opsies op die Kwalerha-rivier asook Segway-ritte deur die reservaat en verskeie wandelroetes bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Breaking Waves 21, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Champagne Shores het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glengariff Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breaking Waves 21, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang