Champers with a View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Champers with a View is 'n bekoorlike selfsorghuis in Proteahoogte, Brackenfell. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die Bottelary-heuwels en Stellenboschberge. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n aparte ingang na 'n badkamer. Daar is slaapbank met matrasse vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kuierarea met 'n kroeg en binnebraai, asook 'n kombuis. Die kombuis is met 'n ontbythoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die vermaakarea lei na 'n dek met 'n swembad, kroeg en 'n ontspanningsarea. Daar is 'n klein omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die huis is naby plaaslike restaurante en winkels. Gaste kan die Wynlande besoek of see toe gaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lotus Holiday Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Champers with a View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Hoogte Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Champagne-straat 43, Proteahoogte, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap