Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chancellors Court Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Jennifer L
1 nag
5.0
Apr 2024

Short getaway for the rugby but will go back for sure. We were very surprised at how neat and clean the rooms were, the staff was so friendly and excellent service we received and so helpful. We were a family of 6 people and will for sure visit again. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Goed vir een aand se oorslaap na jou bestemming. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful guesthouse. This was probably the best guesthouse I've rented that gave me home-feels. Affordable, private and clean. Everything we needed e.g. fridge, microwave etc. was there and nobody bothered us. Someone came to clean every day. However, I would've wanted them to let people know beforehand that they're reconstructing or fixing the pool "as I was told" so we couldn't access the pool. However, the setting is beautiful for this price I would recommend this guesthouse to anybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chancellors Court
Chancellors Court Guesthouse
Dear Cheslyn, thank you so much for your support. Chancellors Court team apologizes for the inconvenience that we had with the pool issue.

Derek K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Baie aangename ervaring en alles was soos belowe op webtuiste. Uitstekende oorslaap gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Naby aan Loftus, skoon, vriendelike diens. Ons het net een aand oorgeslaap. Met aankoms was ons maar baie teleurgesteld, die kamer wat vir ons gegee is het ongelooflike waterschade (die dak lyk of hy gaan val en die kombuiskas is ook nat binne die hangkas se deur is ook op sy laaste) so dit het nie lekker geruik nie. Die TV remotes het nie gewerk nie, maar ons het besluit dis net een aand so sal die beste daarvan maak. Die deure is oopgelos en die reuk was beter. Die plekkie was skoon, dit is veilig en bitter naby aan Loftus. Ons het tog goeie diens ontvang, daar was net niks wat hulle kon doen aangesien hulle vol bespreek was. Ons het na ander gaste se kamers geloer en dit het baie beter gelyk, so al die kamers lyk nie so nie. Ons sal vir seker weer by hulle bespreek as ons 'n event by Loftus het. Eienaar kan maar net bietjie meer moeite doen dat van die kamers nie so vervalle is nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Awyn V
1 nag Besigheidsreis
3.6
Apr 2024

Het vir besigheid oorgeslaap. Nie baie aangenaam. My eerste slegte "review". Plek is netjies. Diens onderbreek, geen stortmat (en net een handdoek, so kan nie eens die tweede een vir die matjie gebruik nie). Ketel voorsien, maar geen koffie ens nie. Dit is bietjie sleg as jy in die oggend opstaan en jou dag met 'n glas water begin. Matras ook ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lindie M
1 nag
3.0
Sep 2024

Baie teleurstellend en foto's is erg misleidend! Vuil en teleurstellend! Fotos is er misleidend. Alhoewel baie naby aan Loftus. Geboue binne erg verwaarloos. 1 badhanddoek, geen bad matjie. Leë toiletrol. Plugs stukkend. Deure sluit skaars. Geen koffie, tee ens, maar wel 2 pap lepels, 2 koppies en 'n ketel. Beddens pateties, sowel as kussings. Nooit weer nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Was baie rustig. Die plek is mooi - buite en binne netjies. Van die kaste en stoof is baie verniel. Die badkamer kort ook 'n revamp. Verder was alles reg. Baie lekker geslaap. Ons was ook te voet na 'n nabygeleë sentrum by die stadion, baie eetplekke en Checkers en Pick n Pay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

It was a nice place to stay. Except for the shower pipe was broken. No glasses to drink out of. Not big enough mugs. The duvet's inner is too small for its cover. No hot water so our bath experience was not so nice. The bedlamp on the right didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Twane M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2023

Was okay gewees vir die 1 aand, maar hulle kan beslis verbeter. Daar was geen kragpunte in die kamers gewees nie, moes my hare in kombuisarea blaas, fone charge in die sitkamer agter TV. TV het nie gewerk nie. Die badkamer se handdoekreling was gebreek en met 'n tipe rek aanmekaar gehou. Dit was net 'n bad met 'n stortkop gewees. Die stortkop was ook gebreek en die pyp ook, kon nie gerieflik gebruik word nie. Water oral gespuit. Koffie en suiker in kamer was nie genoeg gewees nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Chancellors
Court

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 797, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP4kavjVou4RG2DP5jquwjsrpX4sBqgaGyFijb06n0MW3cwLiNS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 797 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.750592219326 28.220127953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang