Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chancellors Court Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Chancellors
Court

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 30 resensies vir Chancellors Court Guesthouse
Netheid
3.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jennifer L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L

Short getaway for the rugby but will go back for sure.

We were very surprised at how neat and clean the rooms were, the staff was so friendly and excellent service we received and so helpful. We were a family of 6 people and will for sure visit again. Thank you for your hospitality.

Christo K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Waarde vir geld.

Goed vir een aand se oorslaap na jou bestemming. Baie netjies.

Cheslyn S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn S

Beautiful guesthouse.

This was probably the best guesthouse I've rented that gave me home-feels. Affordable, private and clean. Everything we needed e.g. fridge, microwave etc. was there and nobody bothered us. Someone came to clean every day. However, I would've wanted them to let people know beforehand that they're reconstructing or fixing the pool "as I was told" so we couldn't access the pool. However, the setting is beautiful for this price I would recommend this guesthouse to anybody.

Chancellors Court Guesthouse se terugvoer

Dear Cheslyn, thank you so much for your support.
Chancellors Court team apologizes for the inconvenience that we had with the pool issue.

Chancellors Court Guesthouse
Derek K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek K

Baie aangename ervaring en alles was soos belowe op webtuiste.

Uitstekende oorslaap gewees.

Jenny D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny D

Naby aan Loftus, skoon, vriendelike diens.

Ons het net een aand oorgeslaap. Met aankoms was ons maar baie teleurgesteld, die kamer wat vir ons gegee is het ongelooflike waterschade (die dak lyk of hy gaan val en die kombuiskas is ook nat binne die hangkas se deur is ook op sy laaste) so dit het nie lekker geruik nie. Die TV remotes het nie gewerk nie, maar ons het besluit dis net een aand so sal die beste daarvan maak. Die deure is oopgelos en die reuk was beter. Die plekkie was skoon, dit is veilig en bitter naby aan Loftus. Ons het tog goeie diens ontvang, daar was net niks wat hulle kon doen aangesien hulle vol bespreek was. Ons het na ander gaste se kamers geloer en dit het baie beter gelyk, so al die kamers lyk nie so nie. Ons sal vir seker weer by hulle bespreek as ons 'n event by Loftus het. Eienaar kan maar net bietjie meer moeite doen dat van die kamers nie so vervalle is nie.

Awyn V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Awyn V

Het vir besigheid oorgeslaap. Nie baie aangenaam.

My eerste slegte "review". Plek is netjies. Diens onderbreek, geen stortmat (en net een handdoek, so kan nie eens die tweede een vir die matjie gebruik nie). Ketel voorsien, maar geen koffie ens nie. Dit is bietjie sleg as jy in die oggend opstaan en jou dag met 'n glas water begin. Matras ook ongemaklik.

Lindie M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Baie teleurstellend en foto's is erg misleidend!

Vuil en teleurstellend! Fotos is er misleidend. Alhoewel baie naby aan Loftus. Geboue binne erg verwaarloos. 1 badhanddoek, geen bad matjie. Leë toiletrol. Plugs stukkend. Deure sluit skaars. Geen koffie, tee ens, maar wel 2 pap lepels, 2 koppies en 'n ketel. Beddens pateties, sowel as kussings. Nooit weer nie!

Marlene R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R

Was baie rustig. Die plek is mooi - buite en binne netjies. Van die kaste en stoof is baie verniel. Die badkamer kort ook 'n revamp. Verder was alles reg.

Baie lekker geslaap. Ons was ook te voet na 'n nabygeleë sentrum by die stadion, baie eetplekke en Checkers en Pick n Pay.

Eurika P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika P

It was a nice place to stay.

Except for the shower pipe was broken. No glasses to drink out of. Not big enough mugs. The duvet's inner is too small for its cover. No hot water so our bath experience was not so nice. The bedlamp on the right didn't work.

Twane M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Twane M

Was okay gewees vir die 1 aand, maar hulle kan beslis verbeter.

Daar was geen kragpunte in die kamers gewees nie, moes my hare in kombuisarea blaas, fone charge in die sitkamer agter TV. TV het nie gewerk nie. Die badkamer se handdoekreling was gebreek en met 'n tipe rek aanmekaar gehou. Dit was net 'n bad met 'n stortkop gewees. Die stortkop was ook gebreek en die pyp ook, kon nie gerieflik gebruik word nie. Water oral gespuit. Koffie en suiker in kamer was nie genoeg gewees nie.

Thys S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys S

Kort aandag.

Slaapkamers was netjies, maar die badkamer kort aandag. Was ook geen water toe ons daar was nie (nie hulle skuld nie). Die deur wat uitgaan op die balkon kon nie sluit nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nadene E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nadene E

Baie teleurstellend.

Buiten die feit dat ons meer as 28 uur sonder krag gesit het, met geen verduideliking as jy nie self gaan vra het nie. Kon daar ook nie 'n duidelike antwoord gegee word nie. Geen ligte, kerse, generator of enige hulpmiddels was aangebied nie. Ons het vir kerse gaan vra en 2 was in ons hande gestop sonder houers. Ons moes van koffiekoppies gebruikmaak om kerse te laat staan. Een Weber-braaier om te deel tussen al die eenhede. Daar was mense wat water gekook het in potte op die Weber om koffie te kon maak. Koue storte, kruideniersware van R600 wat afgegaan het omdat yskaste nie werk nie. Werklik teleurstellend!

Ntshaga B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshaga B

Beautiful stay.

Exceptional experience.

Combrinck L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Goedkoopverblyf vir 'n oornag.

As jy opsoek is na 'n goedkoop oornagplek naby die Loftus-area, is hierdie ideaal. Niks ;uuks nie, maar die plek het sy doel gedien. Kan dalk kyk na die matrasse en kussings wat ietwat hard is, en ons kamer het nie 'n ketel gehad nie, alhoewel daar 'n kombuis is. Kan ook 2 handdoeke verskaf i.p.v. net 1. Maar geen klagtes verder nie.

Combrinck L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Oornagplek na 'n Loftus Park-konsert.

Die diens was goed en blyplek bied goeie waarde vir geld. Maar was nie heeltemal wat ons verwag het nie, en sal nie daar bly vir langer as een nag, maar was ideaal vir 'n vinnige oornag as mens naby Loftus Versfeld en Loftus Park wil wees.

Johan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan L

Vinnige oornag.

Infrastruktuur onderhoud word benodig.

Olga D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Olga D

Sal nie weer nie.

Eerstens die positiewe: Die beddens en beddegoed was goed. Maar. Die kamer was nie wat ons geboek het nie. Die kombuisgeriewe was uiters karig en die kombuislig het nie gewerk nie. Die onderkant van die ooghoogte kombuiskas is gebrand deur vorige gaste. In die badkamer is die toiletrolhouer, handdoekreling en stort gebreek. Ons het 'n plan gemaak om die stort te kan gebruik, maar sekere tye van die dag is die waterdruk uiters hoog en die stort het so sterk gespuit dat die hele vloer nat geword het en onder die deur na die slaapkamer gevloei het. Ons moes vra vir handdoeke die eerste dag, wat die tweede dag weer teruggeneem is, so ons moes weer vra! Die bank in die sitkamertjie is gebreek. Daar is nie DStv soos gemeld nie, slegs Openview. Dit was moeilik om die WiFi kode te kry, en uiteindelik het die nie eens gewerk nie, veral nie in die kamer nie. Verder is die algemene onderhoud van die gastehuis ver agterstallig. Dit was ook ongerieflik dat gaste nie 'n afstandbeheer vir die sekuriteitshek gegee word nie, maar daarvan afhanklik is om ontvangspersoneel of sekuriteitswagte se aandag te trek vanaf die hek.

Jaco B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco B

Stortkop was stukkend, laaste dag was daar geen water gewees nie.

Sal eerlik nie weer daar gaan bly nie. Kamers was nie skoon nie. Asblikkie was stukkend. Voorste deur was stukkend gewees.

Antionette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Skoon, netjies, goeie ligging.

Die kamers was skoon en netjies. Die gasheer was baie aangenaam en baie hulpvaardig.

Mxolisi M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mxolisi M

Great moment.

I enjoyed my stay. The place was very clean and neat.

Rachel G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel G

Nice

My kuier geniet en sal weer gaan en dit voorstel.

Chancellors Court Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie. Dit was lekker om jou hier te hê.

Chancellors Court Guesthouse
Maretta S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maretta S

Ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie.

Ek het vir 'n "twin-kamer" betaal soos ek bespreek het. Met my aankoms daar was ek ingelig dat alle twin-kamers vol is en ek en my dogter moes 'n dubbelbed deel. Die lugreëlaar was ook buite werking. Hulle was baie vriendelik, maar ek het nie gekry waarvoor ek gevra en betaal het nie.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Doreen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S

Good.

Excellent service, clean rooms and great food.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Uitstekende diens, skoon kamers en lekker kos.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chancellors Court Guesthouse se terugvoer

Good Day Doreen,

Thank you for choosing our guesthouse and for taking the time to write a review! We are so glad to hear that you enjoyed your accommodations. Our Guesthouse aims to provide a truly unique experience, and we are thrilled that we were able to exceed your expectations. We look forward to welcoming you back to our Guesthouse in the future.

Sincerely,
Chancellors Court Guest House Team

Chancellors Court Guesthouse
Eumarie Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eumarie Z

Gastehuis is sentraal en het billike tariewe.

Met aankoms was ons kamers nie gereed nie. Die personeel was egter baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons groep van 19 te akkommodeer. Van die personeel het in ons kamers ingegaan met lopers terwyl ons gebraai het, sonder om dit vir ons te sê. Dis onaanvaarbaar. Verder kan ons nie kla oor die diens of personeel nie.

Piet S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Ons het al baie beter omstandighede vir dieselfde prys gekry.

Ligte in kamer werk nie, die kombuiswasbak het nie 'n prop of waslap of afdroogdoek, moes vir handdoeke gaan vra. Ou kos in yskas, kraan na stort stukkend. Handdoekreling is afgebreek. Die TV is stukkend omtrent geen klank en TV-stasies is onvanpas.

Niekie P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Eenheid was baie netjies en skoon, ontvangs was baie vriendelik.

Die familie eenheid was baie netjies en skoon. Beddegoed het nog na Staysoft geruik! Mense by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Oor die algemeen was dit 'n lekker ervaring.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 797, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP4kavjVou4RG2DP5jquwjsrpX4sBqgaGyFijb06n0MW3cwLiNS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 797 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.750592219326 28.220127953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang