Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chancellor's Court

Gastehuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.9
Diens
2.9
Veiligheid
3.6
Dries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Tuine is goed versorg en swembad netjies met 'n lekker braai-area. Die toiletbankie is uitgeswel en verweer. Die bedlampies het net een gewerk. Daar was geen waslap of afdrooglap beskikbaar in die kombuis nie. Behalwe dit was die ander gaste baie lawaaierig tot laat in die aand. Verder was die plek skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag
4.0
Mrt 2024

Veilige gastekamer verblyf vir alleenloper. Amelia was baie gasvry en ek kon 'n uur vroeër na my kamer gaan. Die kamer was verskriklik warm, ek sou kon doen met 'n waaier. Ek moes die ketel op die vloer kook by die multi-plug want daar was nie 'n kragprop by die tafel nie. Die stort was uit die boonste rakke. Ek moes Sondag oggend 10 minute wag vir die hek om oopgemaak te word. Amelia het gesê hulle werk daaraan om vir gaste elkeen 'n afstandbeheer te gee. Ek het baie veilig gevoel om daar te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Not wow, passages to rooms were dark. I booked on 26/01/2024. The reception area looked like a rural home. The captured pic online is attractive, but I struggled to find the place because the painting was in a different colour. The room was small and had cockroaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2024

Nie 'n aangename ondervinding nie. Ons besef dat jy kry ná die bedrag wat jy bereid is om te betaal, maar dan behoort alles darem in werkende toestand te wees. Van die drie gloeilampe in die daklig het net een gewerk. Die bedkassie lig het geen muurprop naby gehad om te gebruik nie. Die kamer was baie donker, warm en bedompig. Die deur en venster het beide op die parkeerarea uitgeloop en ons kon dit nie ooplos sonder om ons privaatheid in te boet nie. WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mari L
Kort verblyf
2.8
Okt 2023

Bedliggie maar nie elektriesie prop by bed nie, toilet lek, badkamer vol water, hekwag dag en nag aandiens, netheid bevraagteken, beddegoed was skoon. As die toilet getrek word, bly die handvatsel af en lek dit êrens en loop die badkamer vol water.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nicolene E
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Aug 2023

Stay away. Poor accommodation. We are very disappointed with the accommodation at Chancellors Court. These are the issues: 1) The wall outside looks old and it needs paint. The premises number is written by hand, on the wall. 2) The premises is old and not kept properly. 3) The room is old and outdated. 4) The ceiling is broken, with cracks, several places. 5) The duvet and duvet inner and pillowcases are thin and very old and not really white anymore. 6) There is only 1 bedsheet. 7) The mattress cover has yellow stains on. 8) There is no place behind the bedside table to plug in the bedlamp. 9) The fridge smells bad. 10) There are only 2 coffee sachets. Only had coffee once, not enough for in the morning. We had to buy coffee at Shell Garage. 11) Bathroom tiles are broken. 12) There is mold in the room and bathroom. Black stains. 13) Towels are old, thin and hard. Not white anymore. 14) Shower tiles are broken and dirty. Also mold. 15) Bathroom, cupboard cannot close, hangs open. Prestik to keep it closed is old and does not work anymore. 16) No basin plug. 17) Could not shower, no hot water. 18) Whatsapp for assistance is not answered. 19) Other guests make a lot of noise. 20) Curtains are too long, hang on floor. 21) No milk. 22) Lights in room not bright, room dark. 23) Open view on TV, but not set up, you have to do it yourself. We are leaving in the morning, and cannot find another place now. We want a refund.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Christine B
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

Dit was skoon en netjies. Baie vriendelik. Baie dankie aan Chancellor's Court vir vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Lekker. Everything was lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chancellor's
Chancellor's Court
Dear Boitumelo, it was a so nice to host you. Thanks for the review. We hope to see you soon. Have a blessed new year. Chancellors team.

Xolisiwe M
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Had a good stay for 1 day, arrived earlier than time expected but were accommodated. Value for money, safe and staff was also friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2020

Naby genoeg aan wat ons moes bereik vir die naweek. Effens onveilig gevoel met besoekers wat kom en gaan alle tye van die dag en nag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Chancellor's Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 431, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYMaItHhIzGJTIik31RK2D0Z1xTngh0O2WsyXu9qzA3Zhl2TOF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 431 Rupert Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768087507043 28.243086633516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang