Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chancellor's Court

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Chancellor's Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 18 resensies vir Chancellor's Court
Netheid
2.9/5
Diens
2.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5
Dries V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Tuine is goed versorg en swembad netjies met 'n lekker braai-area.

Die toiletbankie is uitgeswel en verweer. Die bedlampies het net een gewerk. Daar was geen waslap of afdrooglap beskikbaar in die kombuis nie. Behalwe dit was die ander gaste baie lawaaierig tot laat in die aand. Verder was die plek skoon en netjies.

Lynette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V

Veilige gastekamer verblyf vir alleenloper.

Amelia was baie gasvry en ek kon 'n uur vroeër na my kamer gaan. Die kamer was verskriklik warm, ek sou kon doen met 'n waaier. Ek moes die ketel op die vloer kook by die multi-plug want daar was nie 'n kragprop by die tafel nie. Die stort was uit die boonste rakke. Ek moes Sondag oggend 10 minute wag vir die hek om oopgemaak te word. Amelia het gesê hulle werk daaraan om vir gaste elkeen 'n afstandbeheer te gee. Ek het baie veilig gevoel om daar te bly.

Kay S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kay S

Not wow, passages to rooms were dark.

I booked on 26/01/2024. The reception area looked like a rural home. The captured pic online is attractive, but I struggled to find the place because the painting was in a different colour. The room was small and had cockroaches.

Chris S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chris S

Nie 'n aangename ondervinding nie.

Ons besef dat jy kry ná die bedrag wat jy bereid is om te betaal, maar dan behoort alles darem in werkende toestand te wees. Van die drie gloeilampe in die daklig het net een gewerk. Die bedkassie lig het geen muurprop naby gehad om te gebruik nie. Die kamer was baie donker, warm en bedompig. Die deur en venster het beide op die parkeerarea uitgeloop en ons kon dit nie ooplos sonder om ons privaatheid in te boet nie. WiFi het nie gewerk nie.

Mari L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mari L

Bedliggie maar nie elektriesie prop by bed nie, toilet lek, badkamer vol water, hekwag dag en nag aandiens, netheid bevraagteken, beddegoed was skoon.

As die toilet getrek word, bly die handvatsel af en lek dit êrens en loop die badkamer vol water.

Nicolene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene E

Stay away. Poor accommodation.

We are very disappointed with the accommodation at Chancellors Court. These are the issues: 1) The wall outside looks old and it needs paint. The premises number is written by hand, on the wall. 2) The premises is old and not kept properly. 3) The room is old and outdated. 4) The ceiling is broken, with cracks, several places. 5) The duvet and duvet inner and pillowcases are thin and very old and not really white anymore. 6) There is only 1 bedsheet. 7) The mattress cover has yellow stains on. 8) There is no place behind the bedside table to plug in the bedlamp. 9) The fridge smells bad. 10) There are only 2 coffee sachets. Only had coffee once, not enough for in the morning. We had to buy coffee at Shell Garage. 11) Bathroom tiles are broken. 12) There is mold in the room and bathroom. Black stains. 13) Towels are old, thin and hard. Not white anymore. 14) Shower tiles are broken and dirty. Also mold. 15) Bathroom, cupboard cannot close, hangs open. Prestik to keep it closed is old and does not work anymore. 16) No basin plug. 17) Could not shower, no hot water. 18) Whatsapp for assistance is not answered. 19) Other guests make a lot of noise. 20) Curtains are too long, hang on floor. 21) No milk. 22) Lights in room not bright, room dark. 23) Open view on TV, but not set up, you have to do it yourself. We are leaving in the morning, and cannot find another place now. We want a refund.

Christine B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Dit was skoon en netjies. Baie vriendelik.

Baie dankie aan Chancellor's Court vir vriendelike diens.

Boitumelo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo M

Lekker.

Everything was lekker.

Chancellor's Court se terugvoer

Dear Boitumelo, it was a so nice to host you. Thanks for the review. We hope to see you soon.
Have a blessed new year.
Chancellors team.

Chancellor's Court
Xolisiwe M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolisiwe M

Had a good stay for 1 day, arrived earlier than time expected but were accommodated.

Value for money, safe and staff was also friendly.

Jacoline B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacoline B

Naby genoeg aan wat ons moes bereik vir die naweek.

Effens onveilig gevoel met besoekers wat kom en gaan alle tye van die dag en nag.

Roviette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roviette V

Nice and clean, but no air conditioning or TV.

See stars.

Tersia D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia D

Veilig, mooi omgewing, vriendelik.

Mooi, veilige plek. Ongelukkig was ontvangs onverstaanbaar, meneer het baie onduidelik gepraat. Kamer was skoon, muurproppe net een gewerk, TV nie wat belowe was nie. Heerlike gemaklike bed, net baie geraas.

Megan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Megan O

Die verblyf was toepaslik vir een aand se oornag.

Die kamer was skoon en netjies en die gastehuis was in 'n goeie area geleë en baie veilig. Daar was 'n paar negatiewe punte vir my, daar was geen handdoeke verskaf nie (ek voel dit moet standaard wees by 'n gastehuis, siende dat ek nie selfsorg-opsie gekies het nie). Ons was twee persone wat in die kamer oorgeslaap het, maar daar was net een koffiebeker voorsien. Die kamer se badkamer het geen bykomstighede soos vloermatjies, gesighanddoek of selfs 'n deur of gordyn vir die stort nie. Die webtuiste adverteer DStv-kanale, ons TV in die kamer was nie eers ingestel vir enige kanale nie. Vir die een aand se verblyf, het die plek aan ons basiese benodigdhede voldoen. Sal nie weer 'n bespreking hier maak nie, sal ook nie aanbeveel aan ander nie.

Henk A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk A

Onprofessioneel. Kort baie opleiding om die plek te bestuur.

Dit is naby al die ambassades.

Thembi M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thembi M

Not happy.

We arrived and they told us we were not booked gave us a terrible room without TV. Room too hot without aircon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie gelukkig nie.

Ons het opgedaag en hulle het gesê dat ons nie bespreek het nie, en ons het 'n aaklige kamer sonder 'n TV gekry. Kamer te warm sonder lugversorging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nico P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nico P

Swak.

Die plek stink, die plafon in die badkamer het muf op. Die stort is geblok, die water loop baie stadig uit en dit veroorsaak dat die water in die stort opbou.

Alta G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alta G

Oop elektriese drade in kamer is glad nie baie vars nie!

By aankoms is ons ontvang deur 'n baie taalgestremde persoon. In gebroke Engels kon ons darem hoor dat daar nie meer vir ons 'n beskikbare kamer is nie. Hul kon ons darem na hul ander gastehuis 'n paar km daarvandaan skuif. Ons het 150 km gereis om daar te kom en dit was nogal baie sleg om nie te kon uitlaai en ontspan nie. Ek verstaan nie hoe ons selfs 'n deposito betaal het en dan nie beskikbare kamer hê nie. Definitief nie die standaard waaraan ek gewoond is by die webtuiste nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rupertstraat 431, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYMaItHhIzGJTIik31RK2D0Z1xTngh0O2WsyXu9qzA3Zhl2TOF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 431 Rupert Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768087507043 28.243086633516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang