Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Beskrywing
Elkeen van hierdie tente is op 'n houtdek en skuil onder 'n pragtige blaredak. Elke eenheid het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n bad, toilet, wasbak en buitestort. Twee kampbedjies kan voorsien word vir kinders onder 13. Elke tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n stoep-dek met ’n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die uitsigte kan bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op 'n houtdek onder 'n blaredak en is privaat. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en ’n vrystaande bad. 'n Kampbedjie kan voorsien word vir 'n kind onder 13 jaar. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n stoep-dek met ’n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die uitsigte kan bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op 'n houtdek onder 'n blaredak geleë en is privaat. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en vrystaande bad. 'n Kampbedjies kan voorsien word vir 'n kind onder 13 jaar. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n stoep-dek met ’n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die uitsigte kan bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis is op 'n houtdek en het 'n wonderlike uitsig op die berge en oor die vlaktes. Die dek het 'n majestueuse peperboom in die middel wat oorgenoeg skadu bied. Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n stapelbed in die leefarea. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Verder is daar 'n oopplan-kombuis met 'n yskas en gasstoof, en die sitarea het 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer, 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nog 'n stapelbed waarop 2 kinders kan slaap. Gaste het toegang tot ’n privaat oopplan-kombuis en -sitarea en lei na 'n houtdek met braaigeriewe onder 'n blaredak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houthuis is naby akasiabome geleë en bied privaatheid met 1 slaapkamer wat 2 enkelbeddens het en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word, wat dit ideaal vir 'n klein groep vriende of gesin maak. Dié eenhede deel 'n leefarea, eetarea en kombuisie wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-warmplaat, ketel en broodrooster het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houthuis is naby akasiabome geleë en bied privaatheid met 1 slaapkamer wat 2 enkelbeddens het en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Die eenheid kan apart of saam met Klein Karoo 1 bespreek word, wat dit ideaal vir 'n klein groep vriende of gesin maak. Dié eenhede deel 'n leefarea, eetarea en kombuisie wat ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaat-warmplaat, ketel en broodrooster het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het ’n Afrika-tema wat tot ’n onvergeetlike ervaring sal bydra. Dié luukse wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n spa-bad, toilet, wasbak en 'n buitestort. Hierdie tent het ’n staanwaaier, verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na ’n patio-dek met ’n tafel waar gaste hul maaltye kan geniet en die uitsigte kan bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Ligte middagetes en aandetes is op versoek beskikbaar.
Aandete kan in die restaurant of privaat by kerslig by die chalets bedien word. Skemerkelkie-aandetes in die berglapa kan ook gereël word.
Klein Karoo 1 kan apart of saam met Klein Karoo 2 bespreek word wat 'n kombuisie en sitarea deel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang