Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 30 resensies vir Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Erwin G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin G

Wonderful weekend away.

Really enjoyed our time at Chandelier. The hostess, Jane, made every effort to ensure that we were comfortable with our tent and facilities. Breakfast and dinner were excellent. Our guide, Hailey, made our stay even more enjoyable for the kids. She was very knowledgeable and able to answer any questions about the animals and plants in the area. Meeting Sheila the giraffe was an added bonus. She's a beauty.

Danny P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny P

Absolutely lovely.

The staff, owners and Jiraffe was so very friendly and helpful. The restaurant had "lekker kos" and exceptional service.

Denise M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise M

Lekker rus saam met die familie.

Baie warm verwelkom en the game ranger, was baie vriendelik en sy kennis was verstommend. Dankie vir die heerlike ervaring.

Elri O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elri O

Meer verwag van 'n 4-ster plek.

Van die intreeslag het die plek se voorkoms nie soos 'n vierster gelyk nie. Die mense was baie vriendelik. Tent was netjies en het soos foto's gelyk. Daar was wel loadshedding en al wat kon werk was ligte en die yskas. Dit was 'n vreeslike warm naweek, sou waardeer dat die lugverkoeling gewerk het. Die tent was so warm binne dat ons vier maande oue baba gesweet het. Die restaurant se gehalte was ook nie van die beste nie. Daar is baie potensiaal vir die lodge. Waarde vir geld - nee.

Zelda E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Verblyf met 'n verskil!

Die tent was baie smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het en meer. Die bad was heerlik en die warmkombers op die bed heerlik snoesig. Die kos is uit die boonste rakke en ons is bedien by ons tent se stoepie en ons het hele paar bokke gesien terwyl ons eet. Regtig waarde vir geld. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons is so bly u het dit geniet.
Mag ons sommer vinnig weer sien.
Groete

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Maureen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Ons het heerlik gebly, en dit was skoon en veilig! Stilte en bos, dit was 'n heerlike kuier.

Ons het in 'n pragtige tent gebly, baie mooi, modern en smaakvol.

Sonja H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H

Rustig en baie ontspannend.

Beste diens! Lekkerste kos! En die moeite wat vir gaste gedoen word maak dat mens weer en weer terug sal gaan! Baie, baie lekker naweek gehad!

Ross M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ross M

We thoroughly enjoyed our weekend stay at Chandelier near Outshoorn.

We loved the Giraffe Sheila & the Restaurant looking over the pond. It was most fortunate as they had had good rains so there was water in the dam too. The restaurant staff were great & we had two lovely breakfasts there. We had made a faux paux with our booking & only discovered this on arrival. We had booked tents but they were not suitable for 4 of us to self-cater. The staff were amazing & a chalet was available so they set it up & we were very happy (would have been much cheaper if we knew). The deck area was lovely for a braai & relaxing while we played cards. The Nyala wander past the deck & it was great to see them at close quarters. The game drive was lovely & Marcel was very knowledgeable. A perfect sunset was appreciated on the way back. We travel a lot & a very common complaint is the showers. Unfortunately the shower was a mere dribble & I'm sure this can be resolved quite easily. Would definitely recommend a short stay here.

Christiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan V

Veilige verblyf nie te ver uit Oudtshoorn. Bietjie duur vir wat mens kry.

Die verblyf was heel goed. Al die items op die lys in die huis was egter nie in die huis nie. Daar was byvoorbeeld nie genoeg vurke nie en al die borde en messe was nie in die huis nie. Daar was ook te min eetkamerstoele vir die 5 van ons. Buite die hoofslaapkamer was 'n "peep"-geluid tydens die nag wat uiters steurend was. Dit was later met ons verblyf beter, maar het steeds van tyd tot tyd geraas. Aan die positiewe kant was Marcel uiters hulpvaardig en het ons regtig laat voel asof hy omgee en wil he ons moet lekker bly. Hy is 'n reuse aanwins vir Chandelier Game Lodge.

Marisa K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa K

Karooprag, sonsak en rus onder miljoene sterre.

Met min reën is dit dorre aankoms, maar dan verwelkom Chandelier ons en maak seker ons het alles vir 'n gerieflike verblyf. Sonsak oor die Karoo heuwels en sterre en vuurtjie verlig die donker. 'n Entoesias en passievolle gids neem ons oggend vroeg om bekend te raak met die verskillende wildsbokke in die reservaat en die vriendelike kombuis personeel bedien dan smaakvolle tuisgemaakte ontbyt, wors self gemaak en selfs 'n Oudtshoorn volstruiseier. Dit was 'n fantastiese ervaring wat almal moet beleef wanneer in SA toer, uitlanders of plaaslik sal nie spyt wees nie. Baie dankie, Chandelier!

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm se terugvoer

Ongelooflik dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons kan julle vinnig weer verwelkom by ons. Kom ons hoop die reën is opad vir ons in 2020.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Jeanre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

When in Rome.

As jy in Oudsthoorn-omgewing is is hierdie die perfekte plek waar jy wil bly.

Danielle J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J

Pragtige, luukse tente.

Ek raai almal aan om in die luukse tente te oornag. Dit is ongelooflik. Glanskamp ─ soos mense dit noem. Pragtig, ruim, mooi badkamer en buite stort. Ons was daar in Januarie toe dit 40°C was en die tent was redelik warm met die aankoms, maar daar is 'n groot waaier en lugversorging en teen so 18:00 het 'n lekker koel luggie begin waai. Die beddens is baie gerieflik. Ons het 'n braai-pakket gekoop van R50 en die aand heerlik gebraai. Die yskassie binne-in het heerlike wyn, bier en koeldrank teen 'n billike prys. Die werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Jy moet net skoene buite dra, daar is baie pendoringbome rondom. Ons oggendete was heerlik en die kinders (3 en 5) het die kameelperd gevoer. Sal definitief weer kom, ons woon in Kanada en het dit so geniet.

Jaco V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco V

Die foto’s skep ‘n onrealistiese verwagting.

Die foto’s op julle webwerf skep ‘n onrealistiese verwagting oor die verblyf. Daar gaan basies niks aan op die plaas nie - 2 volstruise maak nie ‘n volstruisplaas nie. Marcel was baie gasvry en het mooi na ons gekyk en die kos was lekker, maar mens kan baie beter kry nader aan die toeriste-attraksies teen ‘n baie beter prys.

Sue L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sue L

Slaap eerder in jou voertuig.

Ons is verwelkom met die volgende, 'ons praat nounet van die gaste wat nog nie ingecheck het nie'. Geen verwelkoming is gedoen nie. Geen verduideliking van die fasiliteite is gegee nie, die faktuur met uitstaande balans is wel onder my neus gestop. Hierna is ons na die tent gewys wat ons slaapplek vir die aand sou wees en nog voor ons die deur kon bereik word ons gekortwiek deur die vorige gaste se matrasse en beddegoed wat voor op die stoep vir ons staan en pronk. Ek verstaan dan nou glad nie wat die probleem was dat ons nie vroeg genoeg na die ontvangsdame se sin daar aangekom het nie, aangesien dit baie duidelik was aan die verwelkomingsmatrasse, die vuil yskas en gepaardgaande houtrak in die badkamer en die gebrek aan sjampoe ens. dat hulle glad nie gereed was om ons te ontvang nie. Nadat my man se ongelukkigheid rakende die situasie uitgespreek het, is ons ontvangsdame sonder 'n woord daar weg. Geen besoek of oproep is van bestuur ontvang nie, hoewel wyl ons later geskakel het om te bevestig dat ons nie gaan aandete geniet by die lodge nie, is ons op 'n terloops 'ons verstaan dat jul ook nie die wildrit gaan meemaak nie'. Dit is vir ons baie duidelik uit ons era ring dat hierdie instansie nog die golf probeer ry van 'n goeie naam wat al lank reeds nie meer bestaan nie,

Nicolette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Baie mooi plek en ontvangs was baie vriendelik.

Rustige plek en personeel vriendelik.

Anel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Fantastiese plek.

Hierdie is een plek wat ek vir seker aan alle vriende en familie sal aanraai om te gaan besoek. Die diens is fantasties. Hulle maak seker om op elke has te konsentreer. Johannes, wat vir my en my kêrel van ontmoeting tot ons gegroet het, gehelp het, is 'n wonderlike mens. Hy laat jou sommer tuis voel en die eienaar en sy vrou laat mens ook sommer baie gou tuis voel. Ek sal vir seker gou weer my tasse pak en hulle gaan besoek.

Stacy V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacy V

Fantastic time was had with family.

The four of us stayed in the tented camp, which usually sleeps 2. The lodge added 2 stretchers for the kids and there was ample space for the four of us. The surprise of the outdoor shower was awesome for the kids, they loved it. However, it was beat by the game drives and the feeding of the giraffes. The game drives were beautiful, we were able to see various types of buck and had the opportunity to learn more about them, which was great. The feeding of the giraffes was also an unforgettable experience and a great photo opp! The kids absolutely adored them and didn't want to say goodbye!

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm se terugvoer

We appreciate your positive feedback. I will share it with the staff of Chandelier. You are welcome to come and visit us again.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Hannelie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Puik diens.

Ons is op die hande gedra deur die personeel en dit het on verblyf baie aangenaam gemaak van ons aankoms tot ons vertrek. Ons aandete is na ons tent toe gebring en dit was heerlik met sagte en sappige vleis. Ons het heerlik gebly en sal Chandelier definitief aanbeveel.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Ons hoop julle kom kuier sommer vinnig weer.
Baie dankie vir die mooi woorde, ek sal dit met die hele span deel.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Natashia B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natashia B

Lekker om daar te wees.

Alles is goed maar hulle kan dink aan swemgeriewe. Dis warm en droog daar.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te verwelkom. Ons is juis besig om na planne te kyk vir 'n swembad en onthaal area naby die tente.

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Marie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marie V

Die houthuis was baie lank terug skoongemaak.

Sien sterre.

Jacques B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Rustig en gasvry.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Sal weer terug gaan.

Peer D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peer D

Een nacht op doorreis en we waren de enige gasten.

Ondanks dat wij de enige gasten waren heeft de staf haar uiterste best gedaan het ons naar de zin te maken! Hartverwarmend!

Ilze D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze D

Verblyf was goed, maar aandete was teleurstellend.

Verblyf was goed, maar dit kon skoner wees. Aandete was teleurstellend.

Esmari W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmari W

Lekker Karoo-roadtrip gedoen.

Chandelier is 'n pragtige plek met baie gawe mense! Ons het in die Rustic huisie gebly. Dit is wel 'rustic'. Tydens ons verblyf was daar 'n baba kameelperdjie (Shorty) wat hans grootgemaak word. Dit was baie spesiaal om hom te kon voer.

Ernst M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ernst M

Nie die geld werd nie.

Om met 'n gesin met twee kleuters in die winter aan te kom en geen warm water te hê nie, is onaanvaarbaar veral omdat die bestuur nie probeer het om dit reg te stel nie.

Elizabeth B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Loved the game drive and surprise visit by Shorty (a giraffe)

Excellent service and hospitality.

Ilze P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

Rus en vrede!

Dis 'n stukkie hemel in die Karoo! Die mense is vriendelik en behulpsaam. Die kinders kon rondbeweeg.

David R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David R

Tentverblyf wat uitkyk oor dam.

Luukse tent met alle geriewe. Baie netjies en skoon.

Johan R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Johan R

Oornag by Chandelier.

Chandelier adverteer as 4 ster, maar die verblyf verdien skaars 1 ster. Plek was in baie slegte toestand. Diens was darem beter.

Joubert K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joubert K

Ons het die verblyf, aktiwiteite en etes by Chandelier baie geniet en sal dit aanbeveel.

Die vriendelike diens, heerlike etes en goed toegeruste verblyf was heerlik en definitief iets om aan te beveel.

Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang