Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Erwin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful weekend away. Really enjoyed our time at Chandelier. The hostess, Jane, made every effort to ensure that we were comfortable with our tent and facilities. Breakfast and dinner were excellent. Our guide, Hailey, made our stay even more enjoyable for the kids. She was very knowledgeable and able to answer any questions about the animals and plants in the area. Meeting Sheila the giraffe was an added bonus. She's a beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny P
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Absolutely lovely. The staff, owners and Jiraffe was so very friendly and helpful. The restaurant had "lekker kos" and exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Lekker rus saam met die familie. Baie warm verwelkom en the game ranger, was baie vriendelik en sy kennis was verstommend. Dankie vir die heerlike ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elri O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2023

Meer verwag van 'n 4-ster plek. Van die intreeslag het die plek se voorkoms nie soos 'n vierster gelyk nie. Die mense was baie vriendelik. Tent was netjies en het soos foto's gelyk. Daar was wel loadshedding en al wat kon werk was ligte en die yskas. Dit was 'n vreeslike warm naweek, sou waardeer dat die lugverkoeling gewerk het. Die tent was so warm binne dat ons vier maande oue baba gesweet het. Die restaurant se gehalte was ook nie van die beste nie. Daar is baie potensiaal vir die lodge. Waarde vir geld - nee.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Zelda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Verblyf met 'n verskil! Die tent was baie smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het en meer. Die bad was heerlik en die warmkombers op die bed heerlik snoesig. Die kos is uit die boonste rakke en ons is bedien by ons tent se stoepie en ons het hele paar bokke gesien terwyl ons eet. Regtig waarde vir geld. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons is so bly u het dit geniet. Mag ons sommer vinnig weer sien. Groete

Maureen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ons het heerlik gebly, en dit was skoon en veilig! Stilte en bos, dit was 'n heerlike kuier. Ons het in 'n pragtige tent gebly, baie mooi, modern en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Rustig en baie ontspannend. Beste diens! Lekkerste kos! En die moeite wat vir gaste gedoen word maak dat mens weer en weer terug sal gaan! Baie, baie lekker naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2021

We thoroughly enjoyed our weekend stay at Chandelier near Outshoorn. We loved the Giraffe Sheila & the Restaurant looking over the pond. It was most fortunate as they had had good rains so there was water in the dam too. The restaurant staff were great & we had two lovely breakfasts there. We had made a faux paux with our booking & only discovered this on arrival. We had booked tents but they were not suitable for 4 of us to self-cater. The staff were amazing & a chalet was available so they set it up & we were very happy (would have been much cheaper if we knew). The deck area was lovely for a braai & relaxing while we played cards. The Nyala wander past the deck & it was great to see them at close quarters. The game drive was lovely & Marcel was very knowledgeable. A perfect sunset was appreciated on the way back. We travel a lot & a very common complaint is the showers. Unfortunately the shower was a mere dribble & I'm sure this can be resolved quite easily. Would definitely recommend a short stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2021

Veilige verblyf nie te ver uit Oudtshoorn. Bietjie duur vir wat mens kry. Die verblyf was heel goed. Al die items op die lys in die huis was egter nie in die huis nie. Daar was byvoorbeeld nie genoeg vurke nie en al die borde en messe was nie in die huis nie. Daar was ook te min eetkamerstoele vir die 5 van ons. Buite die hoofslaapkamer was 'n "peep"-geluid tydens die nag wat uiters steurend was. Dit was later met ons verblyf beter, maar het steeds van tyd tot tyd geraas. Aan die positiewe kant was Marcel uiters hulpvaardig en het ons regtig laat voel asof hy omgee en wil he ons moet lekker bly. Hy is 'n reuse aanwins vir Chandelier Game Lodge.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marisa K
1 nag
5.0
Jan 2020

Karooprag, sonsak en rus onder miljoene sterre. Met min reën is dit dorre aankoms, maar dan verwelkom Chandelier ons en maak seker ons het alles vir 'n gerieflike verblyf. Sonsak oor die Karoo heuwels en sterre en vuurtjie verlig die donker. 'n Entoesias en passievolle gids neem ons oggend vroeg om bekend te raak met die verskillende wildsbokke in die reservaat en die vriendelike kombuis personeel bedien dan smaakvolle tuisgemaakte ontbyt, wors self gemaak en selfs 'n Oudtshoorn volstruiseier. Dit was 'n fantastiese ervaring wat almal moet beleef wanneer in SA toer, uitlanders of plaaslik sal nie spyt wees nie. Baie dankie, Chandelier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Ongelooflik dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons kan julle vinnig weer verwelkom by ons. Kom ons hoop die reën is opad vir ons in 2020.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N12/R62, George-weg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang