Chandlers Guest House
- Kapasiteit: 77 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lukin-weg 1, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chandlers Guest House is in Selborne in Oos-Londen, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, sakegebiede en vele meer.
Dié gastehuis bied verskeie kamers aan gaste. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar en 'n kas vir diegene wat langer vertoef en sakereisigers. linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n kontantkroeg en braaigeriewe beskikbaar wat gaste kan benut.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lukin-weg 1, Selborne, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 77 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lukin-weg 1, Selborne, 5201, Oos-Kaap