Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Changing Tides

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Changing Tides
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marais C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais C

Hartlik ontvang en alles wat jy nodig het, is daar!

Ek het my verblyf daar geniet. Gasvrye eienaars wat sorg dat jy alles wat jy nodig het kry. Ruim en baie netjies. Sal definitief weer in toekoms daarvan gebruik maak.

Changing Tides se terugvoer

Elma, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit.

Changing Tides
Esthel V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthel V

Aangename ervaring in elke opsig.

Sien die ster-gradering!

Changing Tides se terugvoer

Ai mensies, as almal so gaaf was soos julle :)
Dit was regtig 'n groot plesier om julle by ons te huisves. Ons glo ons sal mekaar weer sien.

Changing Tides
Alida K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alida K

Netjiese verblyf wat ideaal is vir vier mense.

Die slaapkamers is groot genoeg. Die kombuis/woonkamer is te beknop vir ses. Die sitkamerbanke is baie ongemaklik. Die woonstel is vol goeters wat voel of jy in iemand anders se huis bly. Die DStv het baie probleme gegee. Die internet is stadig. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die strand is binne stapafstand. Die omgewing is veilig. Ek sou dit aanbeveel vir vier mense maar nie ses nie.

Changing Tides se terugvoer

Hi Alida
Jis - al waardeur ek die feit dat jy die tyd geneem het om my te graadeur, wonder ek of julle al ooit in ander verblyf in Mosselbaai gebly het?
My woonstel is ten minste 3 keer groter as ander beskikbaar wat tot 8 mense akkommodeer......... die DSTV probleem was LANDWYD n probleem asok die WI-FI opvangs.....ek het REGTIG elke dag Telkom gebel oor dit (hulle het my gese dis die hoeveelheid mense wat dit veroorsaak het ??)......anders as die probleme wat 'buite my beheer' was, hoop ek van harte dat julle jul tydjie geniet het
vriendelike groete
Maureen

Changing Tides
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Con Vivierstraat 14, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZTBhNTM5LTdkYmQtNGJjYy05NDNlLTRiNjI5NTNmYjA4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 14 Con Vivier Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.14036 22.1092869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang