Chanteclair Guest House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Middagkransweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 511 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chanteclair Guest House is in die prentjiemooi Franschhoekvallei net 75 km vanaf die Kaapse middestad geleë. Dié historiese dorpie is een van Suid-Afrika se oudste nedersettings. Wandel deur die welriekende tuine en boorde, tot bo-op die wingerd en word beloon met panoramiese uitsigte oor die Franschhoekvallei en die geleentheid om die diverse plaaslike voëllewe te gewaar. Die Franschhoekvallei staan bekend as 'n top-wynmaakarea en Chanteclair produseer hul eie Cabernet Sauvignon, Chenin Blanc en Malbec.
Die hoofhuis is 'n plaashuis wat smaakvol omskep is en in 'n pragtige, vreedsame tuin, wat goed instand gehou word, geleë is. Die gastehuis bied luukse verblyf en heerlike ontbyt. Die hoofhuis het 4 dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens, en 2 aparte eenhede, Vine Cottage en The Studio. Die huis se kamers is na die bome langs hulle in die tuin vernoem, naamlik Jacaranda, Cork Oak, Prunus en Syringa. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, sommige kamers het kaggels of ondervloerverhitting en elke kamer het 'n wonderlike uitsig oor die wingerd of op die berge.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Middagkransweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Middagkransweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang