Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chanteclear

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Cindy N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik. Baie naby aan die strand. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker plekkie. Eienaars oom Tony baie vriendelik. Sal regtig weer plekkie besoek. Baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Netjies, vriendelik en goed geleë. Toni is 'n baie goeie gasheer. Die ontbyt is heerlik en die uitsig uit die eetkamer asemrowend. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat in Gonubie wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik verwelkom. Lekker gebly. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aureola D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Wonderful, the owner/host also did a good job. It was great, really enjoyed myself with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Irene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Weer was sleg, nie veel om te doen nie. Dit waarvoor jy betaal is wat jy ontvang. Nie die WiFi se wagwoord gekry nie. Netfieks afstandsbeheer gekry maar kon dit nie gebruik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henry J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker gebly, sal weer gaan! Tony, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, 'n ware gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buhle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Peaceful, relaxing and clean. Perfect place to stay. It's clean and peaceful. Owners are very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

LS
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Gessellig. Ons het alles gehad wat nodig was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Oceanway Pad, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNDAxMThlLTliOTQtNDc0Zi1hNTkwLTliNmZhODI2MDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 165 5 1 5 27 Oceanway Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.947339 28.021967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang