Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chanteclear

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Was ‘n fees! Die plekkie is baie skoon en netjies. Baie naby aan die strand en ook winkels. Die gashere was baie hulpvaardig en vriendelik. Tot die skoonmakers was baie vriendelik. Ons sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dis presies soos op die foto’s, dalk bietjie nuwer. Die tariewe is ook baie billik, so ook die ontbyt wat ons daar genuttig het. Sal definitief weer soontoe gaan. Was ‘n fees! Ons het net betaal wat ons kwotasie was, geen ekstra koste nie. Ons het glad nie gebruik gemaak van die WiFi nie. Daar was wél ‘n TV met DSTV kanale en in die ander kamer met Netflix, maar ons het glad nie gebruik gemaak daarvan nie. Die see was meer aantreklik as TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Friendly and professional. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Die is ruim en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent! My family and I enjoyed a 3-day getaway for my daughter's birthday. It was a very calm and collected space. It was easily the most relaxed stay we have had in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik verwelkom. Lekker gebly. Netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Victor V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

Business trip. Enjoyed the stay at Chanteclear! Sebastian is a great host and really made us feel welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aureola D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Wonderful, the owner/host also did a good job. It was great, really enjoyed myself with my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Irene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Weer was sleg, nie veel om te doen nie. Dit waarvoor jy betaal is wat jy ontvang. Nie die WiFi se wagwoord gekry nie. Netfieks afstandsbeheer gekry maar kon dit nie gebruik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cindy N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlik. Baie naby aan die strand. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Oceanway Pad, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNDAxMThlLTliOTQtNDc0Zi1hNTkwLTliNmZhODI2MDQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 27 Oceanway Road Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.947339 28.021967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang