Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantelle's Guest Room

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chantelle's Guest Room bied knus oornagverblyf op die eienaar se perseel in Meer En See, Richardsbaai en is ideaal vir ontspanningsreisigers sowel as maatskappye.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Hoekbad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n spieëltafel, gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale in. Verder is daar 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolande D
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Baie behulpsaam gewees, vriendelik. Was tuis van die oomblik wat ons daar aangekom het. Home away from home.
Aug 2024
Wynand P
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese oornag verblyf teen sak-pas prys. Skoon en netjies, volle DSTV, WiFi. Het die verblyf baie geniet! Fantastiese oornag verblyf teen sak-pas...
Sien meer
Jul 2024
Jaco D
Saam met lewensmaat
5.0
Gou weer hier bly. Aangename en vriendelike mense!
Jul 2024
P V
Saam met lewensmaat
5.0
Hopeloos te kort. Ons het dit nou en die vorige keer geniet. Sal hulle enige tyd voorstel.
Apr 2024
Hennie R
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi en netjies. Baie lekker gebly, stil en rustig en baie vriendelike diens.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chantelle's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerel 78, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d8deeb5113c6991e401ce6243adfc63efc45a2c41340c73b3651c93fef8f346fd69d85466ad6ba278b64f2212d5c05a4f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 78 Mackerel Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.776916198513 32.11629295987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang