Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantilly Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Raymond G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely tranquil guest house with a beautiful garden. Really lovely guest house. Very quiet, tranquil, and peaceful. Enjoyed swimming and lazing around the pool. My wife loved the gardens, and the host sorted out all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you so much. We hope to see you again.

Shireen A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Tranquil, comfy, bliss. Our stay was lovely, the hosts are lovely, friendly, and very accommodating. Met all our needs. We felt at home on arrival. Great for kids, my son enjoyed the pool and the beautiful garden. We felt safe and comfortable, sad we only stayed for 1 night. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you. We hope to see you again soon.

Rea G
1 nag
4.6
Jan 2024

Die pragtige tuin, kristalhelder swembad en stilte het alle verwagtinge oortref. Heerlik gebly by Chantilly Gastehuis. Die privaatheid van die Garden Room was 'n blye verrassing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie. Hoop om julle weer gou te sien.

Rea G
1 nag
3.2
Mrt 2024

Nie dieselfde positiewe ervaring as 'n vorige keer nie. Ek kan die tuin-eenheid slegs aanbeveel indien die basiese geriewe aandag kry. Die kamer het 'n onaangename reuk gehad. Daar was geen seep en sjampoe in die badkamer nie. Dieselfde oranje handdoeke as met my vorige besoek was hard en uitgewas met bleikvlekke op. Daar was geen melk vir oggendkoffie nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tanya
Chantilly Guest House
Beste Rea, Ek is baie jammer om dit te hoor. Ek moes ongelukkig vir 'n groot operasie gaan en daar het mense vir my ingestaan. Dit wys dat die baas op die plaas moet wees. As u weer kom, bly u gratis om op te mask. Stuur asb. vir my 'n e-pos met alles wat verkeerd was sodat ek kan kyk dat dit reg kom. Groete, Tanya

Cut N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

It’s amazing. You feel home. It’s very convenient. The place is very clean. Frank and Tanya is so nice, friendly, responsive and helpful. You can ask anything you need from them. Nice place to stay. It’s very convenient. Love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you so much. I am glad you enjoyed it.

Elizma F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Cost and tranquil. Hosts was adorable and friendly. Welcomed us and explained everything. Would love to stay a bit longer. Perfect for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie. Ek is bly jul het geniet.

Ebrahiem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Fantasmagories Net die rustigheid was hemels sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie.

Corrie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Netjiese verblyf in Ceres. Gastehuis is goed geleë en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you very much we’d be happy to see you again.

Melvina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Wonderful. Swimming pool was lovely as well as breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you so much!

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Pragtige, ruim kamer met uitsig oor swembad. Positief: Kamer baie ruim met aparte leefarea, pragtig en goed toegerus. Groot badkamer met hoekbad, stort-oor-bad en 2 wasbakke. Negatief: Enigste punt wat kan pla is dat ons kamer bo was - bereikbaar net met redelike steil trappe. Was nie vir ons 'n probleem. Ons vriende het wel 'n eenheid op die grondvloer gehad wat ook baie gerieflik en goed toegerus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie! Ons is bly julle het alles geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332b9ede0cb5cc03f778331fdaff296e224b303a8f801534cf2204cc1a23fdc7232bb756ac5ad4627439badc2d2d937a9def?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 18 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367190357898 19.300302175463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang