Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantilly Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Japie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie.

Megan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great getaway spot. Gorgeous little slice of paradise. Stunning blue swimming pool surrounded by a lush green garden. We loved our stay here, especially sitting on the porch and watching the birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marian S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Charming, peaceful, guest house with welcoming hosts and a beautiful garden. The Chantilly Guest House is a beautiful guest house with a stunning garden that creates a truly peaceful setting. The hosts were incredibly welcoming and made us feel right at home. I highly recommend it to anyone looking for a relaxing and charming place to stay, especially if you’re looking to escape the hustle and bustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you for your lovely review. We hope to see you again. Frank & Tanya

Inke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Restful and stunning! What a lovely garden! We thoroughly enjoyed the location as they are situated at the bottom of Ceres Peak, perfect for a morning run, hike or swim in the mountain pools. The garden is absolutely stunning and immediately made us feel restful and made the stay a big treat! The room is old-fashioned with antique furniture and carpets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you! So glad you enjoyed.

Raymond G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely tranquil guest house with a beautiful garden. Really lovely guest house. Very quiet, tranquil, and peaceful. Enjoyed swimming and lazing around the pool. My wife loved the gardens, and the host sorted out all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Thank you so much. We hope to see you again.

Chantell K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

I loved it. Had a lovely stay, it was quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rea G
1 nag
4.6
Jan 2024

Die pragtige tuin, kristalhelder swembad en stilte het alle verwagtinge oortref. Heerlik gebly by Chantilly Gastehuis. Die privaatheid van die Garden Room was 'n blye verrassing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Chantilly Guest House
Baie dankie. Hoop om julle weer gou te sien.

Mary G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Nice stay. We went to a wedding, so didn't spend much time there, only slept. Comfortable and safe. Tanya was very helpful and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert B
1 nag
3.6
Des 2024

Uiters gasvry en baie behulpsaam. Alles werk en is in goeie toestand. Skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rea G
1 nag
3.2
Mrt 2024

Nie dieselfde positiewe ervaring as 'n vorige keer nie. Ek kan die tuin-eenheid slegs aanbeveel indien die basiese geriewe aandag kry. Die kamer het 'n onaangename reuk gehad. Daar was geen seep en sjampoe in die badkamer nie. Dieselfde oranje handdoeke as met my vorige besoek was hard en uitgewas met bleikvlekke op. Daar was geen melk vir oggendkoffie nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Tanya
Chantilly Guest House
Beste Rea, Ek is baie jammer om dit te hoor. Ek moes ongelukkig vir 'n groot operasie gaan en daar het mense vir my ingestaan. Dit wys dat die baas op die plaas moet wees. As u weer kom, bly u gratis om op te mask. Stuur asb. vir my 'n e-pos met alles wat verkeerd was sodat ek kan kyk dat dit reg kom. Groete, Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332b9ede0cb5cc03f778331fdaff296e224b303a8f801534cf2204cc1a23fdc7232bb756ac5ad4627439badc2d2d937a9def?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 18 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367190357898 19.300302175463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang