Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman View Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Freddy D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie lekker, rustig na 'n besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gleason D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Amazing, thank you for the warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esteban S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het lekker gebly en dit baie geniet! Ons het vreeslik lekker gebly by Chapman View. Vriendelike mense, sal hulle aanbeveel en vir seker sal ons weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Warm welcome felt homely. We really enjoyed our stay and will definitely be back. Was wonderful to get away with my boys. It was a pleasant stay close to the beach and shops. Owners went out of their way to make our braai happen. And the view at night was just spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius U
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ekt baie lekker gebly. Ruim kamer met al die nodige. Baie mooi uitsig. Ek was baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. WiFi was deurentyd beskikbaar en die gasvryheid was uitstekend om die 'loadshedding' skedule aan my te stuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Baie tevrede met alles wat Chapman View bied. Groot oopplan-kamer, modern en skoon. Pragtige uitsig en veilige parkering reg voor jou kamer. Het nie stortseep gesien nie, daar was wel handseep. Daar is noodliggies wat aangaan is as die krag afgaan. Ons is hartlik ontvang en het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Was baie rustig. Sal weer gaan. Toe ons daar aankom was ons goed verwelkom. Die naweek was baie rustig WiFi was on top. Vat miskien 'n braai stand, en miskien 'n wasbak om skottelgoed te was. Sal enige iemand aanraai om soontoe te gaan, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68db738e8953fc06863fc99782893d177f04c4afc580e1dc99f4f82f9fb871beb37d72d0c89d8e1195570ec39eab92f5db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 85 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15762578026 18.880967608633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang