Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman View Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Chapman View Villa bied selfsorgverblyf op die grondvloer binne maklike bereik van die strande, restaurante en winkelsentrums in Gordonsbaai.

Die Chapman View Studio het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en kinders indien reëlings vooraf getref word. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed asook 'n area met 'n net-kind matras. Dit het 'n badkamer met 'n bad en stort.

Chapman View Villa kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n groot oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en almal het see- en berguitsigte.

Albei eenhede beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, stoof of gasstoof, yskas, ketel met tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en braai-area, eetarea, sitarea asook swembad met 'n uitsig oor Valsbaai en Tafelberg in. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie agter 'n elektriese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Freddy D
5.0
Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie lekker, rustig na 'n besige dag.
Mrt 2024
Gleason D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Amazing, thank you for the warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Esteban S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly en dit baie geniet! Ons het vreeslik lekker gebly by Chapman View. Vriendelike mense, sal hulle aanbeveel en vir seker sal ons we...
Sien meer
Des 2023
Marius U
5.0
Ekt baie lekker gebly. Ruim kamer met al die nodige. Baie mooi uitsig. Ek was baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. WiFi was deurentyd beskikba...
Sien meer
Nov 2023
Jean H
Saam met lewensmaat
4.6
Baie tevrede met alles wat Chapman View bied. Groot oopplan-kamer, modern en skoon. Pragtige uitsig en veilige parkering reg voor jou kamer. Het nie s...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chapman View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68db738e8953fc06863fc99782893d177f04c4afc580e1dc99f4f82f9fb871beb37d72d0c89d8e1195570ec39eab92f5db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 85 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15762578026 18.880967608633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang