Chapman View Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chapman View Villa bied selfsorgverblyf op die grondverdieping binne maklike bereik van die strande, restaurante en winkelsentrums in Gordonsbaai.
Chapman View Studio is oopplan en bied slaapplek aan 2 volwassenes en kinders indien dit vooraf gereël word. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n area met 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en stort.
Chapman View Villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 kamers het dubbelbeddens en gaste deel die badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en het 'n see- en berguitsig.
Beide eenhede het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, stoof of gasstoof, yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Daar is 'n TV, WiFi, braai-area, eetarea, sitarea en 'n swembad met 'n uitsig oor Valsbaai en op Tafelberg. Veilige parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar agter 'n elektriese hek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Chapman View Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang