Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman's Peak Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chapman's Peak Bed and Breakfast is in die hartjie van Houtbaai geleë en bied gaste die geleentheid om asemrowende natuurskoon en die bekoorlike atmosfeer van die dorpie te ervaar. Die ligging is naby die ontsagwekkende berge, die woud, winkels, die hawe, kroeë, restaurante en talle gewilde strande.

Verblyf word in 'n tuinkothuis en 2 ateljees gebied. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Bykomende geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area en 'n pragtige swembad in wat gaste op hul gemak kan gebruik. Die kleingoed kan hulself geniet by die speelgrond, wat 'n oerwoudgimnasium en speelgoed het.

Hierdie bed-en-ontbyt, geleë weg in 'n afgesonderde en rustige hoekie van Houtbaai, bied aan gaste luukse, gerieflike en gesinsvriendelike verblyf wat perfek is vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henschell-weg 2, Helgarda Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1620435ab1de79eace546123e8a2689dc777d36de4547ac1ad70fc60d57d6277b54fefefd2af823ae2ea622419063b06f8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 2 Henschell Road Helgarda Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029457 18.345348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang