Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman's View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n villa wat teen die hange van die bekende Chapman's Peak-berg geleë is, naby Noordhoek-strand en Noordhoek Farm Village met sy uitstekende restaurante. Die villa bied see-uitsigte in die verte, asook 'n sonverhitte swembad.

Die villa het 'n sonkrag-PV-stelsel vir rugsteunligte, alarmstelsel, hekke en meeste van die proppunte tydens beurtkrag.

Die villa het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en enkelslaapbank ingerig is. Drie slaapkamers het en suite-badkamers wat óf toegerus is met 'n bad en stort óf slegs met 'n stort.

Dié huis bied 'n oopplan-leefarea ten volle toegeruste kombuis gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, braai-area, swembad, DVD-speler, DStv, sitarea, eetarea, 'n volledig omheinde tuin en parkeerplek op die perseel in 'n motorhuis in.

'n Wynlandgoed en 'n groot winkelsentrum is net 'n paar minute se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chapman's View Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chapman's View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNDBlMTMzLTAwOGUtNGFhYy04MTQwLWE1OWUyYmJjYmQyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 9 mense 1 5 1 5 7 Lindum Close Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.098297069596 18.370202796365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang